Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Afrikaans - Coggle Diagram
Afrikaans
Gebeure en dryfvere
17de eeu
Meer boeke word vrygestel om kinders te leer en vermaak. Kinders lees die stories vir die spanning, avontuur en vermaak van die stories.
16de eeu
Horn Book het sy verskyning gemaak met lees stories wat beskikbaar gestel word vir die kinders. Volwassenes wil dus die lees stories gebruik om die kinders te leer.
18de eeu
In hierdie eeu bly die opvoeding en onderrigmetodes belangrik. John Newbery se werk wat vanaf 1744 begin het help om die kinderboek te bevorder.
15de eeu
Hier het die boekdrukkuns begin ontwikkel, met die idee dat boeke meer beskikbaar geword het. Kinders het nog min lees stories wat spesifiek vir hulle geskryf is.
19de eeu
Die groter belangsting van die kinders lei na meer kinderboeke. In hierdie eeu word die lees vir plesier belangriker.
Vroeg 20ste eeu
In hierdie eeu word kinderliteratuur al hoe meer afgeskeep. Kinderliteratuur word al hoe meer as 'n selfstandige literêre genre erken.
Invloede
-
17de eeu
Avontuur, gevaar en oorwinning het ook n redelike invloed op kinders. Godsdienstige en geloof.
15de eeu
Mondelinge stories en huidige volwasseneliteratuur. Volksverhale, fabels, mites en verhale
-
19de eeu
Beter begrip van die kind as n selfstandige leser. Fantasie, avontuur en realisme het 'n invloed om kinderboeke.
Vroeg 20ste eeu
Het 'n beter begrip van kinderontwikkeling en kinder sielkunde. Uitgewers, biblioteke en literêre pryse speel 'n baie groot rol.
Genres
15de eeu
Volksverhale, fabels, mites, verhale en allegorieë
16de eeu
Godsdienstige tekste, leer-en opvoedkundige lees materiaal.
17de eeu
Geloof verhale, allegorieë en avontuurverhale
18de eeu
Sprokies, volksboeke, ballades en fantasieverhale
19de eeu
Fantasie, sprokies, kinderpoësie, avontuur en realisme
Vroeg 20ste eeu
Kinderprosa, kinderpoësie, fantasie en realisme
Skrywers en persone
-
19de eeu
Edward Lear, Stevenson, Twain, Hans Christian Andersen, Jacob en Wilhelm Grimm
-
Vroeg 20ste eeu
M.E.R en E.B. Grosskopf, Lewis Caroll en in Suid-Afrika Leipoldt en Langenhoven
16de eeu
John Fox, godsdienstige skrywer asook volwassenes
-
-
-