Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Vir Sara Baartman - Coggle Diagram
Vir Sara Baartman
Strofe 1
1. Ek is hier om jou huis toe te neem, huis toe –
h alliterasie; anafora; komma en aandagstreep beklemtoon om huis toe te gaan en gee meer inligting oor huis
2. onthou jy die vlaktes,
-
3. die welige groen gras onder die groot eikeboom,
-
-
5. Ek het jou bed berei teen die voet van die berg,
-
-
7. Daar waar die proteas pronk in geel en wit,
daar:SA; personifikasie: pronk (show off) impliseer die skoonheid van die inheemse (indigeneous) blomme en SB
-
-
Strofe 3
15. Ek is hier om jou te troos,
-
16. jou moeë hart teen my bors vas te hou,
-
-
-
-
-
Strofe 2
9. Ek is hier om jou weg te skeur,
hier-Parys waar haar oorskot in die museum uitgestaal is; "weg te skeur" want daar was moeilike onderhandelinge om haar oorskot na haar geborteplek terug te neem
-
11. wat wegkruip in die donker met sy kloue van haat,
12. wat jou liggaam versnipper, stukkie vir stukkie,
s alliterasie beklemtoon die skreiendheid van wat aan haar gedoen is: fisies en emosioneel; disseksie van haar liggaam (stukkie vir stukkie)
-
-
Strofe 4
22. Ek is hier om jou huis toe te neem,
-
-
24. Ek het jou bed berei teen die voet van die berg,
-
26. Daar waar die proteas pronk in geel en wit,
-
-
-
-
-
-
-
-