Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Martha - Coggle Diagram
Martha
Strofe 1
-
- iemand my eendag vra hoe baie ek
-
-
- ek vier jaar oud was het ek saam
-
-
-
- pa gewag het om haar te slaan
Ironie: Ons verwag die gesin is vreedsaam en christelik, want hulle was by 'n biduur, maar die pa is gewelddadig en tree onchristelik op.
Pa is tradisioneel beskermend, ondersteunend en liefdevol aan hulle gesin, maar hierdie pa is gewelddadig, want hy slaan die ma.
-
- sodra sy instap my ma het altyd
-
-
-
- ek moes sukkel om by te bly
Die ma stap vinniger, want die spreker is jonk en klein.
-
- toe skielik toe begin ek te huil
Waarom sy huil? Die ma laat haar buite die huis. Sy is bang van die donker. Sy weet haar pa sal haar ma slaan.
Waarom die ma vooruit geloop het? Sy wil nie haar kind die mishandeling/ huishoudelike geweld sien he nie. Dit is om haar kind teen die geweld te beskerm
Strofe 2 (koeplet)
- alleen in die donker omdat al my
"Alleen" kom eerste om haar gevoel te beklemtoon. Sy voel gereeld uitgesluit en alleen. Dit wys ook dat sy bang van die donker is.
Sy huil in die donker sodat niemand sien haar trane nie. Sy is bang dat die pa haar ook word geslaan.
- liefde vir haar niks beteken nie
Klimaks: Sy besef nie dat haar ma haar beskerm nie. Sy kan niks doen om haar ma te red nie. Haar liefde is nie genoeg vir haar ma nie.
-
-
Uiterlike Bou
vryeversvorm, geen vaste strofebou of rympatroon, gebrek aan leestekens en hoofletters
Waarom dit gebruik 'n gebruik aan leestekens? Dit laat die vloei of idees oorstroom net soos 'n kind se gedagtes.
-
-
Tema: huishoudelike geweld...Atmosfeer: donker, somber, tragiese...Universele betekenis: Huihoudelike geweld gebeur in elke land en in alle sosiale klasse.