Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Breinanatomie, n Deel en n helfte is nie dieselfde nie. Die brein bestaan…
Breinanatomie
bestaan uit 2 helftes, genaamd "serebrale hemisfere"
-
-
-
-
4 lobbe
-
-
-
parietale
BO in brein, agter frontale lobbe
Prosesseer: Sintuie (sensoriese insette), veral tas
-
-
-
-
n Deel en n helfte is nie dieselfde nie. Die brein bestaan uit talle dele, elk met sy eie funksie + verantwoordelikheid, maar slegs twee helftes. Die verskillende dele is in die twee helftes opgedeel.
-
kinders het stimuli nodig, want stimuli vorm daardie konneksies in die brein
-
linkerbrein beheer spoiere aan R van liggaam en andersom. Wanneer een helfte van die brein beskadig word, het dit n effek op die teenoorgestelde helfte van die liggaam
In tye van druk →mense steun meer op een kant van hulle brein. Versigtig klassifiseer. Daar is sterk neurale verbindings tussen die twee helftes van die brein. Hierdie verbindings→beweging + kognitiewe akte/oefeninge. Leerders met beperkte beweging, ervaar tog STEEDS leer dmv beweging. Moet versigtig hoe daarna kyk.