Eienskappe van uitnemende leiers:
1.Integriteit= eerlik,betroubaar,tree eties op
2.Visie= duidelike doelwit en rigting vir toekoms.
3.Empatie= verstaan en respekteer ander gevoelens en perspektiewe.
4.Kommunikasievaardighede= kommunikeer duidelik,luister goed en bou vertroue.
5.Besluitvaardighede= neem vinnig en selfversekerd besluite.
6.Motiveringsvermoë= inspireer en moed ander aan om beste gee.
7.Aanpasbaarheid= pas maklik by veranderde omstandighede en uitdagings.
8.Verantwoordelikheid= neem verantw vir optrede en is aanspreeklik vir besluite.
9.Entoesiasme= met opregte energie en passie optree,ander inspireer en motiveer om selfde toewyding en lewenslus toon.
10.Lojaliteit= bly getrou aan span,organisasie,en waardes,in moeilike tye,stel altyd balnge van ander bo eie.
11.Beslistheid= vasberade en doelgerig optree,vinnig besluite neem, by keuses bly, slefs in gesig van uitdagings of onsekerheid.
12.Bemagtiging= ander geleentheid,ondersteuning en vertroue gee om volle potensiaal bereik en selfstandig besluite neem.
DIE BENADERING:
-Taakgeoriënteerde leierskap in die klaskamer:
-onderrigstyl waar opvoeder fokus op beplanning,organisasie,voltooiing van onderrig- en leeraktw deur duidelike doelwitte stel,take uitdeel,vordering van leerders sistematies monitor seker maak leeruitkomste voldoen.
-Taakgeoriënteerde opvoeders in die klas:
-duidelike doelstellings
-sterk bepalnning en organisasie
-fokus op produktiwiteit.
DIE BENADERING:
-Mensgeoriënteerde leierskap in die klaskamer:
-onderrigstyl opvoeder fokus op welstand,motivering,ontwikkeling deur sterk verhoudings bou,empatie en ondersteuning bied. Positiewe,samewerkende leeromgew skep waarin leerder unieke behoeftes en potensiaal raakgesien en bevorder word.
-Mensgeoriënteerde opvoeders in die klas:
-empatie
-goeie kommunikasie
-ondersteuning en motivering
-bou verhoudings