Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Praataktiwiteite, leerders uitlok om verder te dink, daaglikse belwenisse,…
Praataktiwiteite
die ass van praat
Ls waarngeneem tydens formele gestruktureerde akte en ook tydens ongesktruktureerde mee rinformele akte
net soos luisterass, berus op onderwyserwaarneming
Ls moet nooit gevoel kry dat onder vergrootglas, ontspanne atmosfeer
-
word nie gebruik om leerders se prestasie te beoordeel, maar eerder om hulle vordering te meet oppad na n bepaalde leeruitkoms
die laasgenoemde info word dan gebruik om daaropeenvolgende taalllesse aan te pas volgens leerders se behoeftes sodat hulle die nodige ondersteuning sal ontvang on bepaalde leeruitkomste te bereik
-
Nie-OT-sprekers moet volgens AFR EAT vereistes geassesseer word totdat hulle die nodige taalvaardigheid ontw het om AFR HT uitkomste te bereik
dramategnieke
rolspel
-
-
-
-
in alle gevalle van rolspel, moet leerders self die dialoog skryf, met die nodige hulp vanaf die onderwyser
-
-
kostumms, rekwisiete en dekor kan gebruik word, maar nie noodsaaklik
-
vereis dat leerders hulle in die rolle van hierdie karakters inlewe om soos hierdie karakters te dink, te prt en op te tree
-
-
dramatisering
klassikaal, in groepe, individueel
-
-
-
by stories word die teks gebruik, terwyl daar by situasies grootliks op improvisasie gesteun word
-
-
-
hoe meer leerders hul verbeelding gebruik tov rekwisiete, dekor, kostuums en ruimte hoe groter sal hul praatvermoe by die dramaakt baat
hoe meer leerders gel kry om deel te neem aan drama akte, hoe meer bereid sal hul naderhand wees om hul verbeelding te gebruik en kreatiewe voorstelle te maak
Waar?
-
groot, oop ruimte buite klas
-
-
kostuums, dekor rekwisiete
-
-
indien teveel, lei aandag van opvoering af
-
-
-
maskers
veral voordelig vir skaam leerders, aangesien dit nie hulle is wat praat nie, maar die karakter wat deur die masker uitgebeeld word
-
papierborde
-
-
-
n koevert onderstebo plak sodat onderkant oop, steek dan liniaal daarby in
-
-
-
-
diere, storiekarakters, mense, ruimtewesens, ens.
gediggies, rympies, liedjies, grappe
-
memorisering moet nooit gedwing word nie, maar moet natuurlike uitvloeisel wees van herhaaldelike saamsing, -praat, -na praat
indien leerders die liedjie/ gediggie/rympie geniet, sal hulle dit graag weer en weer WIL se en dit dan op so n manier aanleer
-
-
keuse
eenvoudig, baie herhaling/ refreine
aanvanklik sal leerders net refreine saamse, maar met verloop van tyd sal hul al hoe meer dele begin onthou
-
Ritme, Ls geniet hierdie element
-
laat toe om die woorde van die rympie met beweging/ gebare toe te lig. Aksierympies meer gewild as die wat bloot beskrywend/liries van aard is
-
-
-
-
-
-
Leerders moet soms ook toegelaat word om hul eie dramas te beplan, skryf en op te voer
films
leerders skryf self storie, redigeer en "skiet" dan hul eie film
-
-
-
-
ander praatgeleenthede
individueel
-
storievertelling
onbewustelik begin hulle soos die karakter praat, optree
-
Soos wat leerders na hulle klasmaats luister, kom agter dat daar verskillende taalvariante en dialekte is, ontw sodoende taalverdraagsaamheid
-
bekende, uitgedink
by bekende, groot voordeel as leerders eers die storie vertel en dit daarna uit die boek voorlees
-
-
groep
klasbesprekings
n onderwerp wat deur die onnie voorgeskryf is, stimuleer nie dieselfde entoesisastiese en spontane deelname as onderwerpe wat leerders self inisieer of wat uit hul daaglikse ervarings voortspruit nie.
onderhoude
aangesien verk tipes, raak leerders nie verveeld met hierdie akt nie
kan met n werklike persoon n onderhoud voer of denkbeeldig, waar beide partye dan denkbeeldige karakters uitbeeld
-
-
-
-
gesprekke
hele klasgroep of deel in kleiner groepies op en bespreek dan n bepaalde ervaring/tema onderling mekaar
-
-
-
-
-
-
Hoewel dit nie die selfde kreatiewe taalgebruik stimuleer as wat spontane, leerder geiniseerde gespreksgeleenthede (wat voortvloei uit alledaagse akte) doen nie, kan dit steeds waardevol wees om leerders tot deelname aan te moedig.
-
-