Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Digitale Onderrigmetodes in Lewenswetenskappe (Senior Fase), Aanlyn leer:,…
Digitale Onderrigmetodes in Lewenswetenskappe (Senior Fase)
Voordele:
-Tyd en plek in buigsaam
-Toegang tot wereld wye hulpbronne
-Dit bevorder/verbeter digitale geletterdheid
-Maklike assessering deur aanlyn aktiwiteite en toetse
Nadele:
-Dit beperk praktiese ervaring
-Die direkte onderwyser en leerder interaksie in minder
-Motivering kan moontlik afneem
-Mens benodig internettoegang om te werk
Voordele:
Nadele:
-Daar kan verwarring indien daar swak beplan was
-Nie almal het gelyke toegang tot tegnologie nie
-Dit vereis van leerders om goeie tydsbestuur te he
-Onderwysers moet tegnologies vaardig wees
-Kombineer aanlyn leer en kontakonderrig
-Verbeter of bevorder selfgerigte leer
-Dit laat differensiasie toe (stadiger/vinniger leerders)
-Dit gee ook toegang tot multimediale hulpbronne
-En fokus meer op tyd vir praktiese werk in klas
Mobile leer:
Voordele:
-Mens kan enige tyd en plek leer
-Studente kan opvoedkundige apps gebruik
-Dit bevorder samewerking (WhatsApp-groepe, Google Classroom)
-Hoë betrokkenheid van leerders
Nadele:
-Afleiding van sosiale media
-Die koste van data
-Slimfone in nie toeganklik vir alle leerders nie.
-Om beheer te he in jou klas kan n uitdagging wees.
Omgekeerde Klaskamer:
Voordele:
-Leerders bestuur teorie by die huis
-Meer tyd vir bespreking en toepassing in klas
-Bevorder kritiese denke
-Aktiewe leer strategie
Nadele:
-Vereis selfdissipline
-Nie alle leerders kyk die materiaal vooraf nie
-Tegnologie-toegang is noodsaaklik
-Meer voorbereidingstyd vir onderwyser
Aanlyn leer:
Gemengde / Hibriede leer: