Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Onderrigmetodes: OIP, Aanlyn leer: Digitale leer met geen skriftelike werk…
Onderrigmetodes:
-
-
Omgekeerde klaskamer: Leerders gaan self deur die werk, en klastyd word gebruik om vrae te beantwoord.
VOORDELE: Klastyd word vir vrae gebruik, die leerder werk self deur die leerwerk, dit bevorder kritiese denke.
NADELE: Die onderwyser moet meer voorbereiding doen om leerders te akkomedeer, sommige leerders werk nie vooraf nie en het dan geen vrae tydens klastyd nie.
-
-
-
n Les oor entrepreneurskap word aan die leeerders gegee om te voltooi by die huis, en tydens klastyd deel hulle hul opinies tydens n groepsbespreking.
Leerders behandel n hoofstuk oor marknavorsing in die klas, en voltooi dan n vasvrae aktwiteit aanlyn om hulle kennis te toets.
Leerders ontvang aanlyn lesse/videos oor ekonomiese stelsels en voltooi hulle toetse en asseserings aanlyn.
Daar word n Whatsapp groep vir die Graad 10 klas gemaak, om kommunikasie te kan deel oor die leerwerk, leerders het toegang tot dit vanaf hulle mobiele toestelle soos n slimfoon.