Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Besigheidstudies - Coggle Diagram
Besigheidstudies
Kernbegrippe:
Doelwitte:
Langtermynplanne van die onderneming.
Doelstellings:
Korttermyn stappe om die doelwitte te bereik.
Missiestelling:
Beskryf wat die besigheid produseer of verskaf en hoekom dit bestaan
Visie:
Die langtermyn "droom" of wat die besigheid wil bereik
Organisatoriese Hulpbronne:
Finansieel:
Kapitaal en fondse (eie of geleen).
Fisies:
Tasbare items soos grondstowwe, voertuie en masjinerie.
Menslik:
Die werksmag/arbeid
Tegnologies:
Toerusting en sagteware wat gebruik word.
Organisasiekultuur:
Definisie
Die manier waarop dinge in die besigheid gedoen word (kleredrag, kommunikasie, norme)
Doel:
Definieer interne en eksterne identiteit en help met die behoud van werknemers en kliënte
Die Mikro-omgewing (Interne Omgewing)
Hierdie afdeling fokus op die interne aspekte van 'n besigheid waaroor die bestuur beheer het.