Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Werkwoorde, BYVOORBEELD:, Werkwoorde wat saam met die hoofwerkwoord…
Werkwoorde
Selstandige Werkwoorde
Koppelwerkwoorde
Hulpwerkwoorde
Deelwoorde
Idiomitise Werkwoorde
BYVOORBEELD:
Die gek skeer,
Hulde betoon,
Lof toeswaai
Werkwoorde wat saam met die hoofwerkwoord gebruik word.
BYVOORBEELD:
• Het, sal, sou, wil, wou, nog, kan, kon.
Werkwoorde wat as byvoeglike naamwoorde gebruik kan word.
BYVOORBEELD:
• Aanhoudende, gelaste, gehate, waarskuwende.
Werkwoorde wat alleen in ‘n sin gebruik kan word. Selfstandige werkwoorde dui ‘n aksie aan.
BYVOORBEELD Eet, speel, vang, loop.
Selfstandige werkwoorde kan alleen die betekenis oordra. BYVOORBEELD:
Almal lees
Werkwoorde wat ‘n aanvulling nodig het om sinvol te wees.
BYVOORBEELD:
• Is, was, word, raak, bly, lyk.
Werkwoorde wat saam met ander woorde as idiome gebruik word.