Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Wetenskaplike ontwikkelings - Verminder sterftesyfers - Coggle Diagram
Wetenskaplike ontwikkelings - Verminder sterftesyfers
Verhoogde begrip van siekte en infeksie
ENTSTOWWE verhoed siektes
Ingewandekoors
masels
pokke uitwissing - *grootste mylpaal
polio - *amper uitgewis
Verbeterde Sanitasie
sanitasiestelsels - om menslike afval te verwyder / verwerk
verwydering en bestuur van vullis
behandeling en suiwering van afvalwater / rioolstelsels
om gesonde bevolking te he moet sanitasiestelsels doeltreffend werk.
bevolkingsgroei word verwag as gebiede skoon is met skoon water
storting van onbehandelde afvalwater en gebrek aan rioolstelsels is nadelig vir bevolking
as besoedelde water sanitasiestels binnekom word drinkwater en water wat gebruik word om gewasse te besproei, besmet
Afval moet op 'n higieniese manier verwyder word
Anders kan dit 'n broeiplek word vir vliee, rotte en mikro-organismes wat siektes verpsrei
Geblikte voedsel / bevrore voedsel
Blikkies kos
manier wat ons voedsel bewaar
kos word verhit om *mikro-organismes dood te maak
lug word uitgeforseer
Mikro-organismes maak kos vrot
As blikkie afkoel word 'n vakuumseel gevorm
vakuumseel maak die blikke lugdig
lugdig verhoed dat kos gekontamineer word
Influensa - 1918
medisyne
griepinspuiting
kanker en tuberkulose - nog nie uitgewis nie
wetenskaplikes weet meer van die oorsake
bederfbare voedsel
dit hou langer as dit by lae temperatuur gehou word
bakteriee groei nie vinnig in lae temperature nie
yskaste en vrieskaste hou kos koud en vars
inmaak in blikkies en verkoeling maak dit moontlik om voedsel aan die hele wereld te verskaf
dit verminder voedseltekorte in baie lande
dra by tot bevolkingsgroei