Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
BEVOLKINGSKONSEPTE - Coggle Diagram
BEVOLKINGSKONSEPTE
LEWENSVERWAGTING
gimiddelde jare wat mense leef / Geboorte to sterf
Japan 1ste Swaziland 194ste
Japan - mense word 82.6 jaar oud
Swaziland - mense word 39.6 jaar oud
SA - mense word 54 jaar oud
SA s'n daal van 56jaar na 54jaar weens MIV & VIGS
Wereldgemiddeld styg van 66 jaar na 68 jaar
GEBOORTESYFER
Aantal geboortes per 1000 mense in een jaar
bepaal teen watter koers die bevolking groei
bevolking van 10000 mense het 8 geboortes per 1000mense
dit beteken 80 babas sal daardie jaar gebore word
Gemiddelde geboorte syfer in die wereld is 20 geboortes per jaar
Niger het die meeste geboortes - 51 per 1000 mense
Laagste geboorte syfer - Japan = 7.64 per 1000 mense
SA se geboortesyfer - 21 per 1000 mense
Lande met hoe geboortesyfers het hoe bevolkingsgroei
BEVOLKINGSGROEI
Toename in die land se bevolking per jaar
Word aangegee as persentasie aan die begin van 'n jaar
Dit sluit geboortes en sterftes in
Dit sluit mense wat migreeg na die land in
Dit sluit die mense in wat die land verlaat
BABASTERFTESYFER
Die aantal sterftes per 1000 lewende geboortes
Algemeenste rede = dehidrasie (diarree)
mengsel van sout, water en suiker word gegee as diarree begin
tans is die rede = longontsteking
Ander hoofoorsake = wanvoeding en malaria
Laagste babasteftesyfers in die wereld: 3 per 1000 geboortes
Ysland
Singapoer
Swede
Japan
Burundi & Niger = wereld hoogste bevolkingsgroei -3.7% per jaar
Oekraiene & Bulgarye = LAAGSTE - 0.7%
Negatiewe bevolkingsgroei - bevolkings neem af (verminder)
SA = 1% (dieselfde as wereldgemiddeld)
HOOGSTE Babaserftesyfer : 160 sterftes per 1000 geboortes
Afghanistan en Sierra Leone
SA : 47sterftes per 1000 geboortes
WERELDGEMIDDELD: 57 per 1000
STERFTESYFER
Sterftesyfer per 1000 mense in een jaar
Swaziland - hoogste = 30 per 1000 p/j
Hoe sterfsyfer kan voorkom as daar baie bejaardes is
Japan - baie bejaardes
Jordanie - Laagste = 2 per 1000
SA = Sterfsyfer 14 per 1000
WERELD Gemiddeld = 8.6per 1000
TOENAME = Positief
Afname = negatief