Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Kliëntediens - Coggle Diagram
Kliëntediens
-
Blangrike beginsels
Kliënte is die hart van die besigheid
Sonder kliënte sal die besigheid nie bestaan nie
Organisasie is afhanklik van die kliënte
Kliëte is nie buitestaanders nie
Deel van die besigheid
Werknemers het werk omdat daar kliënte is
Elke werknemer bedien die kliënt
Die pekpakker moet ook die kliënt help en righting gee
Dit is almal se verantwoordelikheid
-
-
Uitstekende
Die kliënte verwag seker vlak van diens
Maatskappy bou kliënte, bou lojaliteit en skep waarde oor tyd
Voordele:
Langtermyn verhoudings met lojale klante
Mond tot mond bemarking deur tevrede klante
Positiewe publieke opinie
Gelukkige werknemers
-
Goeie kliëntediens
Om kliënte te behandel soos wat hulle verwag word om behandel te word
(Respek, sorg en waarde)
-
-
Foute
Besighede lewer goeie diens aan die begin maar die verswak oor tyd wat veroorsaak dat kliënte vertrek
Die produk of die voldoen nie meer aan die verwagtinge nie
Besigheid kommunikeer nie meer met die klante nie
Klante voel nie dat hulle meer waarde kry nie
Diensgehalte verswak
-
-
-
-
Dit is om kliënte se ervaring voor, tydens en na die aankope te verbeter