Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Kopkaart - Coggle Diagram
Kopkaart
Universiteitsvakke
Salaris
R25 000 – R60 000 per maand
Anatomie
Fisiologie
Chirurgie
Dierkunde / Voeding
Patologie
Beroepstake
Passie / Motivering
Liefde vir diere
Help en ondersteun boere
Hou van wetenskap & medisyne
Belonend maar uitdagend
Ondersoek siek/beseerde diere
Inentings
Operasies / Chirurgie
Adviseer boere
Reis na plase
Hoërskool Vakke
Wiskunde
Fisiese Wetenskappe
Lewenswetenskappe
Bronne
Universiteit van Pretoria – Fakulteit Veeartsenykunde
Suid-Afrikaanse Veterinêre Raad
Careers24
Graad 12 Vereistes
60–70%+ gemiddeld
Sterk punte in wetenskapvakke
Kwalifikasie
BVSc (Baccalaureus in Veeartsenykunde)
Tydsduur: 6 jaar
Universiteit
Universiteit van Pretoria (Onderstepoort – enigste veeartsenyskool in SA)