Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Maniere van boer - Coggle Diagram
Maniere van
boer
Bestaansboerdery
kweek eie kosse en gewasse
appels, druiwe
graan
groentetuin
diere soos koeie vir melk en vleis
eet die meeste en verkoop die res
kommersiële boerdery
verkoop - wil geld maak
kweek koring
verkoop aan fabriek
maak koring fyn - meel
meel word verpak
fabrieke koop en maak brood en koek
Spar koop en verkoop meel
Mamma koop meel om koek te bak
Akwaponika
visse en plante saam verantwoordelik om plante te laat groei
visse - voedingstowwe vir water
water
mikroörganismes
bv kropslaai
3 weke - oes