Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
UNIVERSELE GRAMMATIKA TEORIE, MASLOW SE MOTIVERINGSTEORIE, KONSTRUKTIVISME…
UNIVERSELE GRAMMATIKA TEORIE
KERNBEGRIPPE:
Taalwerwingstoestel:
Hipotetiese brein meganisme wat kinders in staat stel om 'n nuwe taal te leer.
Kinders verstaan reels en strukture maklik.
Aangebore Hipotese:
Die vermoe om 'n taal aan te leer is klaar binne jou brein van geboorte af.
Armoede van die stimulus
: Kinders leer tale ten spyte van mon blootstelling.
DEFINISIE: Die teorie wat voorstel dat mense gebore is met die vermoe om 'n taal te leer.
SLEUTELBEGRIPPE:
Diepstruktuur
(Abstrak) en
Oppervlakstruktuur
(Hoe sinne geskryf en gepraat word).
Generatiewe Grammatika: Reels wat oneindige hoeveelheid sinne van 'n beperkte hoeveelheid woorde.
Universeel:
Tale het reels en strukture in gemeen (selfstandige naamwoorde, wekswoorde, ens.)
MASLOW SE MOTIVERINGSTEORIE
DEFINISIE: Daar is 5 verskillende behoeftes van die mens wat baie keer as 'n piramiede voorgestel word.
Self-vervullende behoeftes (self-fulfillment needs)
Self-aktualisering: om jou volle potensiaal te bereik. Sluit kreatiewe aktiwitieite in.
Basiese behoeftes
Veilighied: veiligheid en sekuriteit
Fisiologiese behoeftes: water, kos, hitte en rus.
Sielkundige behoeftes
Self-esteem: om trots en tevrede te voel met jouself.
Die gevoel van liefde en 'belongingness': romantiese of platoniese verhoudings.
KONSTRUKTIVISME TEORIE (JEAN PIAGET)
DEFINISIE: Hierdie teorie beskryf hoe kinders leer deur interaksies te he met hul omgewing in plaas daarvan om net stil te sit en inligting inneem.
3 Onderwysstrategiee wat hierdie teorie ondersteun:
Probleem-gebasseerde leer
Projek-gebasseerde leer
Gevallestudie-gebasseerde leer
Metodes wat konstruktivisme kan aanmoedig in die klaskamer
Interaktiewe leer
Laat kinders saam met mekaar werk. (Debatte, besprekings, peer reviews, ens).
Mental maps en opsommings
Modelleer 'n aktiwiteit
Assesserings wat fokus op die oordrag van kennis wat in die klakamer geleer word, tot die toepassing daarvan in die regte lewe en regte wereld.