Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LE 10: Ernstige Hindernisse - Coggle Diagram
LE 10: Ernstige Hindernisse
Definisie en klassifikasie
Kombinasie van gestremdhede
: Intellektueel + motories/sensories + gesondheidshindernisse
Klassifikasie:
Funksionering (WHO):
Liggaamlike struktuur, aktiwiteit, deelname
Ondersteuningsvlakke (AAIDD):
Onderbroeke:Periodieke hulp (bv. terapie-sessies) en Voortdurend: Lewenslange,intensiewe ondersteuning
Risikofaktore
Geneties
: Down-sindroom, Fragile X. Impak:Kognitiewe en fisiese ontwikkelingsagterstand
Omgewings
: Fetale Alkoholsindroom (FAS), loodvergiftiging. Impak: Neurologiese skade en veelvuldige hindernisse
Sosio-ekonomies
: Armoede, gebrekkige gesondheidsorg. Imapk: Vererger bestaande hindernisse
Kenmerke van ernstige hindernisse
A. Leer en kognisie
Stadige aanleer van vaardighede (Vereis herhaling + visuele demonstrasies)
Beperkte abstrakte denke (bv.moeite met simboliese konsepte soos geld)
B. Fisiese uitdagings:
Abnormale spiertonus, swak motoriese koordinasie (bv.serebrale verlamming)
Vinnige uitputting en minder energie vir akademiese leer
C. Sensoriese beperkings:
Multi-sensoriese hindernisse (bv.doof-blindheid). Belemmer kommunikasie en sosiale interaksie en vereis taktiele leer bv.Braille,gebare
D. Taal en kommunikasie:
Beperkte spraak; gebruik van ACC (Augmentative and Alternative Communication)
Letterlike taalinterpretasie (bv. breek 'n been = paniek)
E. Sosiale en emosionele uitdagings:
Egosentrisme, swak sosiale insig en emosionele onstabiliteit (angstigheid, meltdowns)
F. Selfhelp en selfregulering:
Afhanklikheid op ander vir daaglikse aktiwiteite (aantrek,eet)
Behoefte aan voorspelbare roetines vir sekuriteit
Assessering en ondersteuning
A. Assesseringsmetodes:
Observasie
: Identifiseer sterkpunte (bv.musikale aanleg)
LCASP
: Holistiese profiel van leerder se behoeftes
SIAS-beleid:
Skep individuele ondersteuningsplanne (ISP's_
B. Onderrigstrategieë
Multisensoriese leer
: gebruik aanraking, klank, visuele hulpmiddels
Klein stappe
: Breek take op in haalbare dele (scaffolding)
Konkreet - Abstrak
: Demonstreer konsepte met voorwerpe (bv.geld vir wiksunde)
Positiewe versterking
: Vier klein suksesse om selfvertroue te bou
Langtermyn uitkomste
Met ondersteuning
kan die leerder deelneem aan gemeenskap (werk, sosiale aktiwiteite).
Ernstige gevalle
: benodig gespesialiseerde sorg + aanpassings (bv.rolstoel-toeganklike wonings)