Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LE 8: Outistiese Spektrum Hindernis - Coggle Diagram
LE 8: Outistiese Spektrum Hindernis
Kenmerke van ASD
A. Sosiale Kommunikasie en Interaksie:
Wederkerigheid
: Beperkte gespreksvaardighede (bv.eensydige gesprekke) en moeite met emosionele uitdrukking bv. ming oogkontak, beperkte gesigsuitdrukkings)
Nie-verbale kommunikasie
: Uitdagings met liggaamstaal, gebare, toon
Verhoudings
: Probleem met speel, aanpas by sosiale kontekste, of belangstelling in maats
B. Beperkende en Herhalende Gedrag:
Stereotipeë
: Draai voorwerpe, wieg, herhaal frases (Echolalie)
Rigiditeit
: Aandrang op roetines (bv.dieselfde pad ry, kos)
Fokus Belangstellings:
Intense fiksasie op spesifieke onderwerpe
Sensoriese Sensitiwiteit:
hiper (oordrewe reaksie op klank/reuk) of hipo (min reaksie op pyn/koue)
C. Vlakke van ondersteuning:
Ligte, matige en algehele ondersteuning nodig
2. Uitdagings by ASD
Sosiale interaksie:
Afsydigheid of vreemde benadering bv. gebruik mense as hulpmiddels
Taal en kommunikasie:
Letterlike taalinterpretasie bv. wag 'n minuut = presies 60 sekondes
Verbeelding
: Konteksblindheid (moeite om situasies te lees) bv. onvanpaste opmerkings in geselskap
Sensoriese verwerking:
Oor/onder-reaksie op stimuli bv. ore toe druk by harde geluide
Bykomende Kenmerke:
Slaap/Eetprobleme:
Slapeloosheid, kieskeurige eetgewoontes
Gemoed
: Histeriese uitbarstings ,angs, depressie
Gedrag
: Meltdowns weens frustrasie/verandering
Spesiale vaardighede:
Uitstekende geheue (bv.musiek, tegniese vaardighede)
Verwante Hindernisse
Hoë Komorbiditeit:
Intellektuele gestremdheid (tot 70%)
Epilepsie, ADHD, angsversteurings
Selfbesering
: Kom voor by ernstige gevalle
Oorsake en Risikofaktore
Neuro-ontwikkeling
:Breindisfunksie
Geneties
: 50 x hoër risiko by siblings
Omgewing
: Giftige stowwe, infeksies (bv. Duitse masels)
Nie veroorsaak deur:
Opvoeding of inentings
Diagnose en Voorkoms
Diagnose
: Gebaseer op gedragsobservasies (geen mediese toets nie)
Statistiek
: 1 uit 68 kinders (toename wees bewustheid)
Geslagsverskil
: Meer seuns as dogters
Opvoedkundige Intervensie
A. Sleutelbeginsels:
Individuele Planne (ISP)
:SMART-doelwitte (Meetbaar, haalbaar)
Visuele hulpmiddels:
Gebruik prente, skedules
Struktuur en voorspelbaarheid
: Duidelike roetines
Positiewe versterking
:Beloon gewenste gedrag
B. Rol van die onderwyser
Konteks skep
:Verduidelik sosiale situasies eksplisiet
Aanpassings
: Kurrikulum |(bv.minder verbale instruksies) en omgewing bv. stil hoeke vir sensoriese oorlading
Samewerking
: Ouers as vennote en multidissiplinêre span (bv. taalterapeute)
C. Hulpbronne:
AAC (Augmentative Communication):Gebare, PECS en Sosiale stories soos leer emosies en gedrag herken
Langtermyn-uitkomste
Lewenslange hindernis
:Maar vordering moontlik met vroeë intervensie
Suksesfaktore
: Gesinsondersteuning, inklusiewe onderwys, toegang tot terapieë