Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LE 5: Epilepsie en Fisiese Gestremdhede - Coggle Diagram
LE 5: Epilepsie en Fisiese Gestremdhede
Epilepsie
Definisie: Skielike elektriese ontlading in die brein → tydelike breinfunksieversteuring
Tipes aanvalle:
Algemene aanvalle:
By die hele brein betrokke
Petit Mal (Afwesigheid)
: hele brein. Impak op leer: Onderbreek konsentrasie;mis inligting
Grand Mal (Tonies-Klonies):
Toniese fase (styfheid) → Kloniese fase (stuiptrekkings) → Koma. Impak op leer: Uitputting;tydelike verwarring
Fokale aanvalle:
Beperk tot een breinarea
Eenvoudige
: Bewussyn bly ïntact"(bv. spierkrampe in een hand) Impak op leer: Min imapk
Komplekse
: Bewussynversteuring + automatismes (bv. smakke) Impak: Geheue en denkversteurings
Oorsake
: geneties, breinbesering, metaboliese wanbalanse, suurstoftekort
Identifisering in die klaskamer:
Skielike spierkrampe
Konsentrasieprobleme
Onverklaarbare emosionele uitbarstings
Leerondersteuning:
Aanpassings
: Herhaal instruksies na aanval en doen mondelinge toetse i.p.v geskrewe
Veiligheidsmaatreëls
: Vermy flikkerende ligte en hou medikasie by skoolverpleegkunde
Sosiale ondersteuning:
Onderrig klasmaats oor epilepsie en moedig 'n buddy stelsel aan
Serebrale Verlamming (SV)
Definisie
: Nie-progressiewe breinskade → motoriese gestremdheid
Tipes:
Spasties
: Styf spiere; onvloeibare beweging. Leeruitdagings: Skryfprobleme; spraakuitdagings
Athetose
: Onwillekeurige, kronkelende beweginge. Leeruitdagings: Kommunikasieprobleme
Ataksie
: Swak koordinasie; wankelrig. Leeruitdagings: Balansprobleme (bv.skryf)
Onderwysaanpassings:
Gebruik skootrekenaars vir skryfwerk
Sit leerder voor in die klas (minder afleiding)
Fisioterapie-oefeninge-tydens skooluur
Skelet en Spierversteurings
Amputasie
: Verlies van ledemaat (ongeluk/siekte) Onderwysimplikasies: Prostese-ondersteuning; ekstra tyd
Arthogryposis
: Aangebore stywe gewrigte + swak spiere. Onderwysimplikasies: Hulpmiddels vir skryf (bv.spalke)
Osteogenesis Imperfekta
:Bros bene (maklike fakture). Onderwysimplikasies: Vermy kontaksport;sagte matte in klas
Brandletsels
: Velverkrapping;pyn. Onderwysimplikasies: Emosionele ondersteuing; PTSD-hantering
Algemene Riglyne:
Fisieke Aanpassings
: Rolstoel-toeganklike klaskamers
Emosionele Ondersteuning
: Bou selfvertroue op deur inklusiewe aktiwiteite