Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LE 3: Neurologie in opvoedkundige perspektief - Coggle Diagram
LE 3: Neurologie in opvoedkundige perspektief
Oorsig van die senuweestelsel
Sentrale Senuweestelsel (SSS):
Brein + rugmurg
Funksie:Ontvang, verwerk, en reageer op stimuli
Periferale senuweestelsel (PSS):
43 senuweepare (12 vanaf brein, 31 vanaf rugmurg).
Twee subafdelings:
Somaties wat die skeletspiere beheer (vrywille beweging) en die Outnonimiese wat die organe beheer (onvrywillige funksies)
Simpaties
: Aktiveer "veg/vlug"reaksie
Parasimpáties
: Bevorder rus ("rest & digest").
Die neuron:Bousteen van die brein
Struktuur
:
Dendriete
: Ontvang impulse
Soma
: Sel liggaam (bevat kern)
Akson
:Dra impulse weg (kan tot 1m lank wees)
Neuroplastisiteit:
Brein se vermoë om nuwe verbindings te vorm na besering
Breinareas en hul funksies
Breinstam
: beheer basiese lewensfunksies soos asemhaling en hartklop. Die skade effekte kan lewensgevaarlik wees bv koma.
Talamus
: Verkeersbeamte wat sensoriese impulse na die korteks stuur, die skade effekte kan sensoriese verwarring veroorsaak.
Hipotalamus
: beheer temperatuur, honger, emosies, hormoonvrystelling, die skade effekte kan emosionele disregulasie wees
Basale Ganglia:
Koordineer beweging. Die skade effekte kan Parkinsons of serebrale verlamming wees
Serebellum
:Balans, koördinasië, spiertonus.Skade effekte kan onstabiele loop en tremors wees.
Serebrale korteks se Lobbe:
Frontaal
: Denke, planne, impulskontrole. Skade effekte: impulsiewe gedrag, sak besluite
Pariëtaal
: Verwerk tas, ruimtelike bewussyn. Skade effekte: Swak hand-oog koordinasie.
Temporaal: Gehoor, taal, geheue. Skade effekte: Geheueverlies en taalprobleme
Limbies
: Emosies en geheue. Skade effekte: Angs en aggressie
Belangrike Breinprosesse
Retikulêre Aktiveringsisteem (RAS):
Filter stimuli (fokus op belangrike inligting)
Implikasies vir onderwys:
Herhaling versterk leer bv. leesvaardigheid
Corpus Callosum:
Verbind linker en regterhemisfere
Linkerbrein
:Logika, taal
Regterbrein
: Kreatiwiteit, visuele verwerking
Oorsake van breinskade
Anoksie
: Gebrek aan suurstof bv by geboorte. Gevolg: Serebrale verlamming
Iskemie
:Beperkte bloedvloei bv. beroerte. Gevolg: Spraakverlies
Bloeding
: Are bars bv. aneurisme: Gevolg: Druk op breinweefsel
Trauma
: Fisiese besering bv.kopslag. Gevolg: Geheueprobleme
Neoplasmes
: Gewasse (goed/kwaadaardig). Gevolg:Epilepsie, drukking
Opvoedkundige Implikasies
Vroeë stimulasie:
Hoe meer neurale verbindings, hoe beter leerpotensiaal
Voorbeeld: Speel, musiek, taalblootstelling
Breinvriendelike onderrig:
Gebruik multisensoriese benaderings (sien, hoor, doen)
Herhaal sleutelkonsepte (versterk RAS).
Aanpassings vir breinverskillendheid:
Frontale lob-probleme
:Struktureerde take + duidelike instruksies
Temporale lob-probleme
: Visuele hulpmiddels + mondelinge herhaling