Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Die eerste
Taalbeweging
(Die Eerste Afrikaanse Taalbeweging was ‘n baie…
Die eerste
Taalbeweging
(Die Eerste Afrikaanse Taalbeweging was ‘n baie belangrike stap in die geskiedenis van Afrikaans — dis waar alles begin het om Afrikaans as ‘n volwaardige taal te laat erken.)
Deffiniesie(hoe het alles ontstaan)
Die Eerste Taalbeweging was ‘n beweging aan die einde van die 1800’s wat daarop gemik was om Afrikaans te bevorder as ‘n selfstandige taal, los van Nederlands.
-
-
-
-
Eind Resultaat
-
-
Teen 1925 is Afrikaans amptelik erken as onderrigtaal en landstaal, langs Engels.