Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Jansen vs Jansen - Coggle Diagram
Jansen
vs
Jansen
Lindie Jansen (1980 - 2015)
Ma
van Jay-Dee en Juwan
Dogter
van Anna Hoffman
Juwan Jansen
(16)
Beskuldigde 2
Tweede
kind van Jacques Jansen
Kos
Toegang tot kos in Kombuis
Het eie snacks (2min noodles) en melk vir drink in sy kamer
Chamon bere kosblik lekkernye en dogtertjies se snacks in die kamer/saferoom
2016 - begin om Chamon
ma
te noem
Nog net 3 keer
pak
gekry
Klein was in kar vir ongehoorsaamheid
By Tshipise vir disrespek tydens Bybelstudie
Kombuis vir disrespek teenoor sy ouers en sy hand lig vir Jacques
Ouma Bly
Beste vriend is in Nylstroom HS (Pieter) en Warmbad is nie die beste nie
Altyd gedreig as iets nie na sy sin gaan nie dat hy daar gaan bly, bv as ons praat oor moontlikheid om Pta toe te trek, of grappig sê ons gaan nog n boetie/sussie kry
Anna Hoffmann
(64)
Beskuldigde 3
Ma
van Lindie Jansen
Ouma
van Jay-Dee en Juwan
Kan nie oor Lindie se dood kom nie (het muur vol fotos en sê altyd die kinders kry swaar terwyl sy die een is wat emosies dra)
Kan Jacques nie vergewe vir gebeure in die verlede nie - hou selfs beskermings bevel documente van 13 jaar terug
Manipuleer die seuns:
Mag nie vir Chamon 'Ma' genoem het nie
Jacques was altyd opgemaak as te streng
Het vir die seuns gesê Jacques het hulle weg gejaag
Die seuns laat verstaan dat vakansies na skeisaak net vir kompitisie was
Vir Jay-Dee aangemoedig om Saak van aanranding oop te maak sodat hulle by haar kan bly.
Sy soek net onderhoud, want sy het nog nooit genoeg geld gehad om eers n naweek na hulle te kyk nie - moes altyd kos saamstuur of geld saam stuur
Akademie:
Was in 'n spesiale skool
Het Lindie op St6 uit die skool laat gaan
Gaan nie vir Juwan kan help met skool werk nie
Mei 2024
Bespreek met Jacques oor die moontlikheid dat Juwan by haar gaan bly om in Hoërskool Nylstroom te wees Gr11 en 12
Het vir Jay-Dee op Ritalin (sonder genoegsame ondersoeke) gesit en teen Jacques se wil
Wou Jay-Dee in 'n spesiale skool sit
Nie eers remedierende hulp oorweeg nie
nie vir Jacques kans gegee om te probeer help nie
Jacques Jansen
(46)
Oortreder
Pa
van Jay-Dee en Juwan
Pa van Chanique en Carli
Jay-Dee Jansen
(19)
Beskuldigde 1
Oudste
Kind van Jacques Jansen
Jeanette Strauss
(17)
Girl next door (
Girlfriend
) of Jay-Dee
Relationship for year and half
Karina Nel
(Difficult to say with all the make-up)
Neighbour
across the street
Mom
of Jeanette
Freddie Nel
Neighbour
across the street
Married to Karina (4 years)
Stepfather
of Jeanette
Dra nie by tot probleem oplossing nie, dra wat Jacques sê oor in 'n negatiewe lig - het getoets deur te sê Juwan gaan koshuis toe,
Jacques het gebel om te hoor of albei seuns veilig daar is
Beìnvloed Jay-Dee en Juwan
Aand van gebeure
Nie laat weet dat die kinders by haar is nie
Nie foon geantwoord toe ons bel nie
Chamon dadelik geblok
Matriek Afskeid Week
Matriek oorgevat deur 'n fotograaf te reël terwyl Chamon sou fotos neem
'n Afterparty gereël vir jay-Dee by Lunikhy, want Chamon en Jacques wou nie hom sponser vir dit nie
Moes reël met Freddie vir 'n reference letter vir Jay-Dee na Amerika
Het eerste keer ouers ontmoet in klere wat beide Chamon en Jacques baie ongemaklik gemaak het.
Chamon het klere gaan koop, want Jay-Dee het gesê sy het nie ander (skaflike) klere nie
Sy het vir die meisies vertel dat hulle Jay-Dee en Juwan se
stief sussies
is
Sy het Jay-Dee altyd
apart
getrek, nooit saam met familie gekuier nie.
Dit was koue front dan loop hulle eerder buite rond as om in die huis te sit
Matriek afskeid by ouer geleenthid het sy heeltyd iewers anders wou staan as by Jacques en Chamon
Verwys na Chamon as
die tannie
nie Jay-Dee se ma nie
Eerste hofsaak (7 Oktober)
Was kwaad omdat Jacques met 'n prokureur opgedaag het
Het beskermingsbevelle gebring van sy ma
Wou onderhandel - het gesê hy sal die saak laat vaar as hy die kar kry en na HG se vakansie gaan in Desmber (wat ons lank al gesê het is goed)
Maart 2024
Vir Jacques gesê hy wil nie meer Pilot as beroep doen nie, net vlieg as 'n hobby
Het saam gesit om te werk aan toekoms planne:
--opsies: Mechanic of Amerika
Mei 2024
Jacques het Jay-Dee begin inskryf by Mechanic skole
Jacques bespreek opsies met Anna soos Amerika vir raad en opsies. Anna dra dit negatief aan Jay-Dee oor.
Geskei: 2011
Trou: 2017
Chamon Jansen
(34)
Vrou
van Jacques (saam van 2014)
Stiefma
van Jay-Dee en Juwan
Ma
van Chanique en Carli