Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
entrepeneurskap, image, image - Coggle Diagram
entrepeneurskap
kenmerke van n entrepeneur (9)
sosiale ekstrovert:entrepeneurs is oor die algemeen sosiale ekstroverte
toon leierskappe:enterepneurs toon leierskapppe
volhardend:entrepeneurs gee nooit op nie maak nie saak hoe moeilik die taak is nie
gretig om te leer en buigsaam: entrepeneurs is gretig om te leer by mense wat meer ervare is
sin vir verantwoordelikheid:entrepeneurs het n sin vir verantwoordelikheid en anvaar eienskap van hulle optrede
dissipline:entrepeneurs moet gedissiplineerd wees as hulle n sakeonderneming uit n idee wil bou
optimisties selfversekerd en kalm onder druk:goeie entrepeneurs sal in enige noodgeval positief en kalm bly
ambisie om iets te bereik:ambisie is n sterk begeerte om ietste doen of te bereik
waagmoedig:n entrepeneur moet kan waag en risikos neem
vaardighede van n entrepeneur (8)
leierskapsvaardighede
besluitnemingsvaardighede
bestuursvaardighede
kommunokasie en onderhandelings vaardighede
selfmotiveringsvaardighede
spanbouvaardighede
skeppende denke
navorsings en beplannings vaardighede
definisie van n entrepeneur (6)
die geleentheid raaksien om n wins te maak en dit aangryp
n plan maak
risikos neem
dikwels die saekeonderneming bestuur
prduksiefaktore organiseer om n besigheid te begin
wins ontvang as die sakeonderneming suksesvol is