Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Evolusie: Variasie binne n spesie - Coggle Diagram
LW
Evolusie:
Variasie binne n spesie
Spesiasie
Makro evolusie
Wanneer een spesie in n ander spesie ontwikkel
Nuwe spesie kan nie met oorspronklike spesie kruisteel nie
Variasie
Oorsake v genetiese variasie
Meiose
Ooorkruising
Ewekansige rangskikking op ewenaar
Mutasies
Voortplanting
Lukrake paring
Lukrake versmelting
Tipe variasies
Deurlopende (
kontinue
)
Kwantitiatief: meetbaar
Erflike eienskap word deur meer as 1 geen beheer
Bv
Lengte
Massa v babas
Onderbroke (
diskontinue
)
Kwalitatief: beskryfbaar
Slegs n enkele paar allele
Bv
Bloedgroep