Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Evolusie: Teoriee v ontwikkeling - Coggle Diagram
LW
Evolusie:
Teoriee v ontwikkeling
Teoriee v ontwikkeling
Waarnemings wat gemaak kan word
Biodiversiteit
Aanpasbaarheid v organismes
Voortdurende veranderinge in die omgewing
Lamarkisme
Jean-Baptist de Lamarch
Teorie gebaseer op
Die gebruik of ongebruik v organe
Oorerwing v verworwe eienskappe
Volgens Lamarch
Organismes sal sy gedrag & liggaamsdele verander as d omgewing verander
Die liggaamsdele sal grootter of kleiner word omdat die minder of meer gebruik word
Nie-aanvaarde wet
Verworde eienskappe kan nie oorgedra word nie
Organismes kan nie evolueer omdat hul WIL nie
Slegs genetika kan oorgedra word
Darwinisme
Charles Darwin
Vader v evolusieteorie
Teorie gebaseer op
Meer nakomelinge geprouseer as nodig in bevolking
Groot variasie in bevolking
Individue meer aangepas in spesifieke omgewing
Eienskappe v ouers oorgedra
Spesies is ontwikkel deur hul voorouers -
Spesiasie
Natuurlike seleksie versnel evolusie
Evolusieteroie deur natuurlike seleksie
Organsiemes produseer baie nakomelinge- meer as nodig
Nakomelinge toon groot variasie
Individue met gunstige eienskappe - word bevoordeel in omgewing
Verandering in omgewing OF hoe vlakke v kompetisie
- organismes met gunstige eienskappe sal oorleef
Organsimes met ongewensde eienskappe sterf uit
Minder geskikte organismes in bevolking neem af
Oorleefde organismes plant voor - dra
gunstige allele
oor na nakomelinge
Volgende generasie - groter verhouding organismes met gunstige eienskappe
Kenmerke v individue in spesie verander geleidelik & kan oor lang tydperk na nuwe spesie ontwikkel -
spesiasie
Meer geskikte organismes in bevolking neem toe