Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Evolusie: natuurlike seleksie - Coggle Diagram
LW
Evolusie:
natuurlike seleksie
Bewyse v evolusie
Biogeografie
Def
Studie v verspreiding v bestaande & uitgestorwe spesie in bepaalde geografiese streek
Dieselfde voorouers, maar ontwikkel in nuwe spesie
Bv
Kameel
Dromedarus
Lama
Bakterieel
Genetika
Organismes wat naby verwant is toon ooreenstemmende gene
Geenpoel v bevolkings kan verander en kan tot nuwe spesie lei
Mutasies kan nuwe spesies veroorsaak
Mutasies
Chromosomaal
Geen
Ander vorme v bewyse
Embriologie
Embrioniese strukture ontwikkel in homoloe struktuur met verskillende funksies
Dieselfde fases in ontwikkeling v verskillende spesies toon ooreenkomste
Biochemie
Beverstig
Darwin
se teorie
Gemeenskaplike ooorsprong kan duer die volgende bewys word
Identiese DNA-struktuur
Identiese genetiese kode vir proteinsintese
20 aminosure wat proteine bou
Dieselfde metaboliese prosesse & ensieme