Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Evolusie: Reproduktiewe isolasie - Coggle Diagram
LW
Evolusie:
Reproduktiewe isolasie
Reproduksiewe isolasie
Isolasie meganismes
Pre-sigoties
Voor bevrugting
Post-sigoties
Na bevrugting
Verskillende vorme
Seisonale/temporale
Pre-sigoties
Gedragsisolasie
Pre-sigoties
Hofmakery - rituel is spesie verwant
Meganiese isolasie
Plante
Pre-sigoties
Aanpassing v plante by verskillende bestuiwers
Kleurvol/reuk - lok spesifieke spesie
Diere
Pre-sigoties
Struktureel aangepas by net sy eie spesifieke spesie
Ekologiese isolasie
Pre-sigoties
Verskillende habitatte in dieselfde omgewing
Hibriede isolasie
POST-sigoties
Embrio ontwikkel nie omdat genetiese kombinasie nie funksioneel is nie
Evolusie in die huidige tyd
Waarneembare voorbeelde
Weerstand teen
insekdoders
Weerstand teen
antibiotika
in bakteriee
Weerstand teen
antiretrovirale middels
- MIV
Snawel - & liggaamsgrootte v d Galapagos-Vinke
Stappe tot beantwoording v vrae
Mutering
Bou weerstand
Variasie ontstaan
Blootgestel
Nie blootgestel
Seleksiedruk
Organismes
Dood
Oorleef - voortplant
Weerstandige eienskappe oorheers
Nuwe bevolking ontwikkel