Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Evolusie: natuurlike seleksie - Coggle Diagram
LW
Evolusie:
natuurlike seleksie
Evolusie
Def
Deurlopende proses vind plaas agv veranderinge in die
omgewingstoestande
Veranderinge oor tyd
Teorie v evolusie
Wetenskaplike teorie, verskeie hipoteses in verband met evolusie is getoets
Verskil tussen hipotese en teorie
Hipotese
Idee wat getoets kan word deur waarnemings & eksperimente
Teorie
Verduideliking met feite & bewyse
Biologiese evolusie
Makro-
Ontwikkeling v nuwe lewensvorme/spesie uit vroee lewensvorme
Spesiasie
Mikro-
Variasie binne n spesie
Geenpoel
verskil
Genotipe van spesie verander
Bewyse v evolusie
Fossielrekords
Afsammeling v modifikasie
Biogeografie
Genetika
Ander vorme v bewys
Fossielrekords
Def
Samevoeging v gelysde & bekende fossiele v verskillende ouderdomme wat deur
poleontoloe
ontdek is
Rekord v gefossileerde organsimes
F(x)
Help om geologiese tydskaal te bepaal
Oorgangsfossiele
Verandering v een organsime na n ander soort
Afstamming met modifikasie
Def
Die aanpassing v organisme wat ontstaan agv veranderde omgewing
Modifikasie by werweldiere
Anatomie
Lyk verskillend met verskillende funksies, maar dieselfde basiese bouplan
Homoloe strukture
Soortgelyke struktuur, dieselfde bouplan,
verskillende funksie
Analoe struktuur
Soortgelyke struktuur,
verskillend gebou
,
dieselfde funksie
Mot & voel se vlerke
Divergente evolusie
Tipe evolusie waar organsiemes v verskillende spesies uit gemeenskaplike voorouer ontwikkel, evolueer verskillend
Konvergerende evolusie
Organismes is nie verwant nie, maar verskillende strukture vir soortgelyke omgewings totaal onafhanklik van mekaar ontwikkel
Modifikasie binne n spesie
Afstammelig v vorige spesie wat by omgewings veranderinge moet aanpas