Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Evolusie: Gepunte ewewig & Seleksies - Coggle Diagram
LW Evolusie: Gepunte ewewig & Seleksies
Gepunte ewewig
Toon
Die tempo waarteen evolusie plaasvind
Die lang tydperk in fossielrekords, waar spesies onveranderd gebly het
Evolusie behels
Lang periodes waartydens spesies onveranderd bly
Geleidelike verandering dmv natuurlike seleksie - spesiasie
Versnel evolusie
Vinnige aanpassings v spesie teen omgewingsveranderinge
Darwin
Gradualisme
Miljoene jare se klein veranderinge lei tot spesiasie
Eldridge & Gould
Gepunte ewewig
Meeste spesies bly vir lang tydperk onveranderd & evolueer skielik tot nuwe spesie
Seleksies
Kunsmatige seleksie
Mens
Selekteer eienskap wat dominant moet wees en teel dit aan
Bv
Skape teel vir wol
Kweek v landbougewas
Omgewingsneller
Def
Doelbewuste teling v eienskappe wat nie oorlewing v nakomelinge bevoordeel nie
Natuurlike seleksie
Individue wat aanpas by omgewing sal oorleef en voortplant
Nuwe spesie word deur natuurlike seleksie gevorm
Def
Die megansime v evolusie waar die natuur die individue selekteer wat die geskikste vir oorlewing is
Gene van gunstige eienskappe sal oor generasies oorgedra word
Vind in bevolkings plaas
Afhangend van
Variasie in organisme
Oorerflike eienskappe moet verantwoordelik wees vir variasie
Meer nakomelinge as nodig
Seleksiedrukking
Veranderinge in die omgewing
Predasie
Kompetisie
Siektes
Omgewing moet verander
Versnel natuurlike seleksie
Seleksiedruk
Omgewingsfaktore wat die bevolking bedruk
Goed aangepas om in omgewing te oorleef
Ooreenkomste tussen N & K
Variasie ontstaan in bevolking
Uitkoms is dieselfde
Bevolking verander oor tydperk
Variasie is oorerflik
Verskille
Kunsmatig
Mens is seleksiedruk
↓ variasie
↓ Biodiversiteit
1 of meer spesies
Natuurlik
Omgewing is seleksiedruk
↑ variasie
↑ Biodiversiteit
1 spesie