Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Evolusie: Vorming v n nuwe spesie - Coggle Diagram
LW
Evolusie:
Vorming v n nuwe spesie
Definisies
Spesie
Groep organismes wat kan kruisteel om vrugbare nakomelinge te produseer
Deel geenpoel
Spesiasie
Die evolusionere proses waartydens nuwe spesies ontstaan
Vorming v spesies
Vermeerder verskeidenheid
Verhoog biodiversiteit
Uitsterwing
Verlies aan spesies - kleiner verskeidenheid organismes
Verminder biodiversiteit
Bevolking/populasie
Groep eenderse organismes van dieselfde spesie wat op dieselfde tyd & in dieselfde gebied saam woon wat kan kruisteel & vrugbare nakomelinge produseer
Geenpoel
Totale aantal gene v alle reproduksiewe individue in spesifieke populaise
Geenvloei
Uitruil v gene tussen bevolkings
Reproduktiewe isolasie
Isolasie tussen nuwe spesie & voorvaderlike spesie - voorkom kruisteling
Veroorsaak deur geografiese versperring
Spesiasie
Tipes spesiasie
Simpaties
Ontstaan v nuwe spesie in dieselfde geografiese gebied
Plaasvind agv
Poliploide plante
Hibriede
Allopatries
Reproduktiewe isolasie vind plaas
Geen geenvloei
Natuurlike seleksie vind plaas
Vorming v nuwe spesie agv
Geagrafiese isolasie
Spesiasie
Makro evolusie
Wanneer een spesie in n ander spesie ontwikkel
Nuwe spesie kan nie met oorspronklike spesie kruisteel nie
Proses
Bevolking bestaan uit 1 spesie, geskei deur
geografiese versperring
- verdeel bevolking
Geen geenvloei tussen bevolkings
Bevolkings word aan ander omgewings blootgestel
Natuurlike seleksie
vind onafhanklik plaas
Natuurlike seleksie vind plaas agv verskil in
fenotipe & genotipe
v bevolking
Bevolkings kan nie met mekaar kruisteel nie omdat hul verskillende spesies is