Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Reaksies op die omgewing - Plante - Coggle Diagram
LW
Reaksies op die omgewing - Plante
Planthormone
Def
Organiese verbindings wat in lae konsentrasies voorkom & as chemiese boodskappers optree
Hormone
Geproduseer in 1 deel v plant en na ander deel vervoer -
fisiologiese response
3 Hoofgroep planthormone
Ouksiene
Gibberelliene
Absesiensuur
Ouksiene
Ligsensitief
Geproduseer in
Apikale meristeem
Vervoer
Afwaarts na stingel vanaf stingelgroeipunt
Klein hoeveelhede in wortelgroeipunte geproduseer
↑ [ ] ouksien kom in
stingelgroeipunt
voor
F(x)
Stimuleer
selverlenging
- ↑ elastisiteit v selwande
Stimuleer
vrugontwikkeling
Beheer afsnyding v blare & vrugte
Inhibeer groei v sytakke -
apikale oorheersing
Stimuleer ontwikkeling v
bywortels
in stingelstegies
Veroorsaak
tropismes
in stingel & wortels - stingel groei na
swaartekrag/H₂O
Tropismes
Def
Groeibeweging v plantdeel in uitwerking op uitwendige stimuli
Vind plaas agv
oneweredige verspreiding v ouksiene
in plant
Tipes
Fototropisme
Def
Groeibeweging v plantdeel in reaksie op
eensydige ligstimulus
Positief fotortopisme
Groei in rigting v lig
Maksimum sonlig vir
fotosintese
Sketse
Eensydige beligting
Veroorsaak dat ouksiene weg v lig beweeg
Skets
Ouksiene is ligsensitief - beweeg na skadu
Selverlenging word gestimuleer aan skadu kant waar baie ouksiene voorkom
Stingel
krom
in rigting v d lig
Geotropisme
Def
Die groeibeweging v plantdeel in reaksie op n
eensydige swaaartekragstimulus
Wortels
Ouksien versamel aan onderkant v wortels agv swaartekrag
↑ [ouksien] inhubeer groei
↓ [ouksien] stimuleer groei
Wortels krom afwaarts in rigting v swaartekrag -
positief geotropies
Stingel
Ouksien versamel aan onderkant v stingel agv swaartekrag
↑ [ouksien] stimuleer groei
↓ [ouksien] inhibeer groei
Stingel krom opwaarts
weg
v swaartekrag -
negatiewe geotropisme