Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Reaksies op die omgewing - plante - Coggle Diagram
LW
Reaksies op die omgewing -
plante
Gibberelliene
Voorkom
Eindknoppe v stingel & wortels
Gerpoduseer in
Jong blare & embrios
F(x)
Stimuleer verlenging v stingel
Stimuleer wortelgroei
Bevorder blomontwikkeling
Bevorder uitloop v syknoppe
Stimuleer ontkieming v sade
Absisiensuur
Groei
inhibeerder
Werk teen ouksien
Geproduseer in blare, stingels, groen vrugte
Help plante om stresvolle toestande te hanteer
F(x)
Veroorsaak
dormansie
v eindknoppe & syknoppe in winter
Help met rustoestande v sade -
inhibeer ontkieming
Bevorder sluiting v huidmondjies tydens
verwelking
Planthormone in landbou
Wortelvorming by steggies
Produksie v pitlose vrugte
Rypwording v vrugte
Voorkom vroeigtydige vrugafskeiding
Toename v vruggrootte
Stimuleer ontkieming
Beheer onkruid
Onkruiddoders bevat ↑ [ouksiene]
Onkruid groei vinniger as wat dit voedsel & H₂O opneem
Dus verswak plant en gaan dood
Plantverdedigingsmeganismes
Megansie
Buiteoppervlak bedek met bas, wasagtige kutikkula
Dorings
Chemies
Afweermiddels
Alkaloiede
Beinvloed metabolisme & oordrag v SI & veroorsaak dood
Terpenoiede
Vernietig herbivore se rooibloedliggaampies
Fernole (tannien, lignien, silika)
Ontwrig endokriene aktiwiteite