Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Endokriene stelsel - Termoregulering - Liggaamstemperatuur - Coggle…
LW
Endokriene stelsel - Termoregulering - Liggaamstemperatuur
Regulering v liggaamstemperatuur
Hittereguleringsentrum beheer deur
hipotalamus
Stimulering v hittereguleringsentrum
SI vanaf reseptore in vel
Verandering in temperatuur v bleod
Koue dag
Kraus-liggaampies in vel neem verandering in temp waar
Omgesit in SI wat hittesentrum in hipotalamus stimuleer
Hipotalamus stuur SI na
onwillikeurige spieralaag
in wande v velbloedvaaitjies
Kringspiere trek saam, bloedvate vernou -
vasokonstruksie
Bloed word na dieper vel lae verlei
Minder bloed vloei na veloppervlak
Minder hitte gaan verlore deur uitstraling, konvensie, geleiding
Vasokonstruksie veroorsaak dat minder bloed vloei na sweetkliere - verminder sweetafskeiding
Min sweet verdamp vanaf veloppervlak - min afkoeling
Hipotalamus stuur SI na erektrospiere - trek saam - hare staan regop - meer lug word vasgevang
Verdere hitteproduksie
Spiertonus v willikeurige spiere verhoog - bewe
↑ Tiroksienproduksie - ↑ metaboliese tempo
Gedragspatroon - warm klere, warm kos, beweging
Warm dag
Ruffini-liggaampiesneem verandering in temperatuur waar
Omgesit in SI wat hittereguleringsentrum in hipotalamus stimuleer
Hipotalamus stuur SI na onwillikeurige spierelaag in velbloedvaatjies
Vasodilasie
vind plaas
Spiere ontspan
Bloedvate verwyd
Meer bloed vloei na veloppervlak - meer hitte dmv uitstraling, konveksie, geleiding gaan verlore
Vasodilasie veroorsaak meer bloed vloei na sweetkliere - verhoog sweetafskeiding
↑ sweet - ↑ afkoeling op veloppervlak
Verdere hitte verlies
Verlaag deur hitteproduksie
Spiertonus neem af
Lae tiroksienproduksie
Gedragspatroon, koue klere, kos, nimder beweging