Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Endokriene stelsel -Homeostase in die mens - Coggle Diagram
LW
Endokriene stelsel -Homeostase in die mens
Homeostase
Def
Die handhawing v n konstante interne omgewing in die liggaam ongeag veranderinge in die omgewing
Interne omgewing v liggaam
Liggaamsvloeistof
Bestaan uit
Bloedplasma
Weefselvloeistof
Sitoplasma
Faktore wat optimale funksionering v selle bevorder
Glukosevlakke
Soutkonsentrasie
Liggaamstemperatuur
Metaboliese afvalstowwe
Waterinhoud
Negatiewe terugvoer
Def
Wanneer verandering in normaalvlakke waargeneem word, en as n sneller dien vir reaksie wat die verandering teenwerk & terug bring na normaal
Tiroksienvlakke
Glukosekonsentrasie
CO₂ - konsentrasie
Normale vlakke in die bloed
Oefening- verhoog reaksietempo
CO₂[ ] styg bo normaal
Chemoreseptore
in aorta & nekarterie word gestimuleer & stuur SI na kardiovaskulere sentrum & asemhalingsentrum in
medulla oblongata
om dit te stimuleer
SI word na asemhalingspiere & hartspiere gestuur
Dit vernel die sametrekking & verslapping v spiere
Toename in tempo v asemhaling, hartklop & bloedvloei
Meer CO₂ word uitgeasem & vinniger na longe vervoer
CO₂ [ ] in bloed daal terug na normaal
H₂O balans in bloed
ADH
Reguleer H₂O balans in bloed
Afgeskei deur
hipofise
Verlaagde vlakke
H₂O inhoud daal agv sweet
Osmoreseptore
in hipotalamus neem veranderinge in H₂O vlak waar
Hipotalamus stuur impulse na hipofise om meer ADH af te skei - vervoer na lewer
Verhoog deurlaatbaarheid v distale kronkelbuis & versamelbuis in niere
Meer H₂O geabsorbeer deur omringende bloedvate
Minder H₂O verlore - meer gekonsentreerde uriene
Keer terug na normaal
Verhoogde vlakke
H₂O vlakke in bloed styg
Osmoreseptore
in hipotalamus word gestimuleer
Hipofise inhibeer vrystelling v ADH
Min/geen ADH word na niere vervoer
Verlaag deurlaatbaarheid v distale kronkelbuis & versamelbuis
Minder H₂O word geabsorbeer duer omringende bloedvate
Meer H₂O verlore - minder gekondenseerde uriene
H₂O in bloed daal
Keer terug na normaal
Soutkonsentrasie
Aldosteroon
Afgeskei deur
byniere
Reguleer soutkonsentrasie
Verlaagde
Soutvlakke daal onder normaal
Reseptore in die
afferente & efferente
arteriole neem lae soutvlakke waar
Byniere word gestimuleer om
aldosteroon
af te skei
Aldosteroon stimuleer herabsorpsie v
natriumione
uit nierbuise tot in omringende kapillere bloedvate
Minder Na-ione word in urine afgeskei
Na-ioon konsentrasie in bloed keer terug na normaal
Verhoogde
Soutvlakke styg bo normaal
Reseptore in
afferente & efferente
arteriole neem hoe soutvlekke waar
Byniere word
geinhibeer
Minder aldosteroon word in bloed afgeskei
Verminder herabsorpsie v
Na-ione
uit nierbuise
Na-ione word uitgeskei in urine
Na-ioon [ ] keer terug na normaal