Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Endokriene stelsel - endokriene & eksokriene kliere - Coggle…
LW
Endokriene stelsel - endokriene & eksokriene kliere
Pankreas
Bestaan uit
Eksokriene pankreasselle
Skei ensiem bevattende pankreassap via pankreasbuis in dunderm af
Endokriene selle in
eilandjies v Langerhans
Skei hormone direk in bloedstroom
HORMONE
Insulien
Afgeskei wanneer bloedglukose vlakke
BO
normaal styg
Afgeskei deur
Beta-selle
Verlaag
glukosevlak
Glukagon
Afgeskei deur
Alpha-selle
Afgeskei wanneer bloedglukosevlak
ONDER
normaal daal &
Verhoog
glukosevlak
I & G
Antagonistiese hormone
1 word gestimuleer terwyl ander geinhibeer word
Eilandjies v Langerhans bestaan uit
Alpha-selle
Produseer
Glukagon
Beta-selle
Produseer
Insulien
Glukosekonsentrasies in die bloed
Vehoogde
Pankreas word gestimuleer, Beta-selle skei
insulien
in bloed af
Glukosevlakke in bloed styg bo normaal
Insulien word deur die bloed na die lewer vervoer
Insulien stimuleer omskakeling v oortollige glukose na
glikogeen
vir berging
Insulien stimuleer absorpsie v glukose uit bloed na liggaamselle
Glukosevlakke daal & keer terug na normaal
Bete-selle neem waar dat glukosekonsentrasie daal & insulienafskeiding word
geinhibeer
Verlaagde
Glukosevlakke in die bloed daal onder normaal
Pankreas word gestimuleer & Apla-selle skei glukagon in bloed af
Glukagon word deur die bloed na die lewer vervoer
Glukagon stimuleer omskakeling v
Glikogeen na Glukose
in lewer
Glukagon laat glukosevlakke in bloed styg & keer dit terug na normaal
Alpha-selle neem waar dat glukosekonsentrasie styg & glukoseafskeiding word geinhibeer
Diabetes
Diabetes mellitus
Metaboliese siekte
↑ glukosevlakke in bloed
Tipes
1
Beskadigde Beta-selle, kan nie insulien produseer nie
2
Liggaam selle is insulienweerstandig
NOTA
Glukose
Styg
glukose vlakke
Glukogeen
Daal
glukose vlakke