Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Endokriene stelsel - endokriene kliere - Coggle Diagram
LW Endokriene stelsel - endokriene kliere
Hipofise
Ligging
Aan basis v brein
Geheg aan hipotalamus
Bestaan uit
Voorlob (anterior)
Agterlob (posterior)
Hormone v Voorlob
TSH
Stumileer tiroeid om
tiroksien
af te skei
GH
Bevorder groei v skelet & spiere
Stimuleer sintese v proteiene
Groeiversteurings
Onderafskeiding
Dwergism
Oorafskeiding
Gigantisme
Oorafskieding (volwasse)
Akromegalie
FSH
Stimuleer ontwikkeling v
Primere
follikel
LH
Vrou
Stimuleer
ovulasie
&
corpus luteum
Man
Stimuleer
leydig selle
in testis on
testosteroon
af te skei
Prolaktien
Stimuleer
melkklier
om melk te produseer
Hormone v Agterlob
ADH
Geproduseer deur
hipotalamus
Vervoer via
neurone
Volume H₂O ↓-
osmoreseptore
neem veranderinge waar in hipotalamus & stimuleer die
neurone
wat hipofise & hipotalamus verbind
Neurone stimuleer agterlob om gebergde ADH af te skei
F(x)
Beheer herabsorpsie v H₂O - maak nierbuise meer deurlaatbaar
Meer H₂O word geherabsorbeer uit filtraat tot in omringende bloedvate
Minder H₂O uitgeskei, meer gekonsentreerde uriene
ADH handhaaf die waterbalans in die menslike liggaam
Oksitosien
Verantwoordelik vir spierkontraksies
Veroorsaak dat melk uit bors uit vloei