Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Menslike evolusie: HOMO - Coggle Diagram
LW
Menslike evolusie: HOMO
Homo
2,2 mil jr gelede in Afrika verskyn
Kenmerke
Bipedaal
Foramen magnum verder voremtoe
Bekkengordel kort & breed
Arms kort & swakker as bene
Kort, reguit tone, nie-opponeerbare grootttoon
Groter brein, breinkapaiteit
Kleiner tande, geen diastema
Kakebeen gerond, prominente ken
Plat gesig
Verhemelte - wyd & rond
Geen wenkbrouriwwe
Homo spesies
Homo habilis (Handige man)
Eerste groep wat klipwerktuie
Plek
Tanzanie
Homo erectus (Regop man)
Waarskynlik eerste hominied om uit Afrika na Europa & Asie te migreer
Turkana-seun
Plek
Turkana meer in Kenia
Peking-man
Plek
China
Java-man
Plek
Java - Indonisie
Been & klipwerktuie gebruik
Gebruik vuur
Suksesvolle jagters
Homo neanderthalensis
Plek
Europa & Wes-Asie
Eerste fossiel
Plek
Neandervallei, Duitsland
Jaar
1856
Klere - diervelle
Skuiling - grotte
Gebruik vuur
Begrawe dooies - bevorderde geesteslewe / kultuur
Homo sapiens
Direkte voorouer v mens
Beter vaardighede ontwikkel & gevorderde tegnologie
Klere - leer, plantmateriaal
Skuiling - tente
Ontwikkel landbou - grond bewerk
Juweliersware, lyfverf
Rituele - jag, geboorte, dood
Begrawe dooies
Hoof verskil tussen Homo & Australopithecus
Breinkapasiteit - groter & meer ontwikkel - vuur
Homo- meer mensagtige skedel