Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Menslike evolusie: Bewyse - Coggle Diagram
LW
Menslike evolusie:
Bewyse
Kulturele bewyse
Maak & gebruik v gereedskap (ontwikkelde hande)
Ander praktyke
Vuurmaak
Begrafnis rituele
Kuns
Jag tegnieke
Ontwikkeling v spraak & taal
Verbeterde kommunikasie & sosiale interaksie
Genetiese bewyse
DNA
Word in dooie selle afgebreek
Word selde uit fossiele onttrek
2 tipes DNA
Chromosomaal
Voorkoms
Selkern
Bevat alle genetiese inligting wat vir eienskappe kodeer
Verkry v beide ouers
Sjimpansees naasverwant aan mense - ondersteun Darwanisme
Mitochondriaal
Voorkoms
Mitochondrion
Wetenskaplikes bepaal hoe lank terug evolusionere paaie v mense & Afrika-Ape geskei het
Baie verskille - skeiding lank terug - meer variasie
Minder verskil - Skeiding meer onlangs - minder variasie