Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Menslike evolusie: Hominiede & Bewyse - Coggle Diagram
LW
Menslike evolusie: Hominiede & Bewyse
Bewyse v geemeenskaplike voorouers vir hominiede
Evolusieteorie
Mens het nie uit gorilla/sjimpansee ontstaan nie, maar gemeenskaplike voorouers gehad
Hooftipe bewyse
Fossielbewyse
Genetiese bewyse
Kulturele bewyse
Fossielbewyse
Poleontoloë bestudeer die volgende
Tweevoetigheid
Bipedalisme
Ape - Kwadripedaal
Mense - Bipedaal
Hoofkenmerke
Posisie v
Foramen magnum
Vorm v
werwelkolom
Vorm v
bekkengordel
Voordele
Kleiner oppervlak blootgestel aan son
Regop liggaam - blootstelling aan lugstome - afkoeling
Aanpasbaar - grootter reeks habitatte
Verandering in bou v mens
Foramen magnum
Skuif na voorkant v skedel
Skedel bo op werwelkolom
Oë kyk vorentoe
Werwelkolom
S-vormig
Meer buigsaam
Beter skokabsorpsie
Bekkengordel
Vergroot, verbreed & verkort
Verander om gewig te dra
Ander bewyse v bipedalisme
Korter arms & langer bene
Knieggewrig groter & sterker
Groottoon in lyn met ander
Voetbrug geboë
Gebit
Tandgrootte het verklein
Diastema
Gaping tussen sny- & slagtande
Verdwyn
Tand emalje
Verdik
Vorm v verhemelte
Ontwikkel na meer U-vormig
Verwyd & verrond
Breingrootte
Kranium vergroot
Brein kapasiteit/kraniale volume neem toe
Mens
Meer
komplekse
brein
Beter hand-oor-koordinasie
Taal kapasiteit
Gebruik v vuur
Hoer kreatiewe denke
Prognatisme (tande)
Tande verklein
Kakebeen - minder uitstaande & meer gerond
Gesig vertoon minder skuins
Kraniale- & wenkbrouriwwe
Afname in riwwe - minder aanhegtingsplek vir spiere