slawehandel uit Wes-Afrika ❓

voor slavenhandel het Wes-Afrikaners hul eie gevestigd politieke en ekonomiese stelsels gehad alsook hul die kultuur technologie en lewensbeskouings wat van holle n groot besparing gemaak het

ekonomies : Wes-Afrika het goeie ekonomiese stelsels gehad wat op landbou , mynbou , vervaardiging en handel gegrond was

opvoeding en tegnologie : bare Wes-Afrikane was vaardig op gebiede soos medisyne , wiskunde en sterrekunde

polities : hulle het n verskeidenheid regeringsvorm gehad 🙂 . wat gekenmerkt is deur deelnemende democratie

plantasies in die suide van Amerika

suikerplantaies : Amerika het aanvanklik suiker uit Wes-Indie ingevoer . Daar was koop gebiede by Frankryk . New Orleans het die grootste suikeroffiering in die wereld gehad

katoenplantasies : n groot getal vroor setlaars in Amerika het katoen gekweekt

ryspnantasies : het n belangrike gewas in amerika geword in die 18 de en 19 de een . Rysverhouing was n arbeidsintensief

tabakplantasies : tabak was in daardie typ baie gewild in Europa

hoe is slawe uit Wes-Afrika vervoer

swaar gestural indien nie geluister het nie

vroue en kinders afsonderlik . Beperkte beweging van vryheid gehad

hul hande en voete was vasgeketting

mans moes in beknopte spasie hurk of le .

afgryslike toestande . Min spasie tog het 6 tot 8 weke lank geduur .

as daar goeie weersomstandigheden was het holle oefen geleenthede gehad

slaweskepe aangepast uit groot vragskepe

ruimtes base conhigienies . baie slawe is dood oppas

wat is n plantasie : staan bekend as n groot plaat . gewassen soos suiker,rys,katoen en tabak word op plantasies verbouwd

vir watse tiepe versorging moes die slawe gan sodat hulle vir meer geld verkoop was

hull vel is met gries gesmeerd sodat hulle gesonder lyk

hulle is met n warm oyster gekenmerk om hulle as slawe te identifiseer.
goie voorkomt meer geld
voorkomen bepaal die prijs wat betaal is vir slate

hoekom was dit vir slate n beproewing op slaweveilings

die slawe is soos diere behandel en moes dit verdra om aangevat te word en om hul monde vir die kopers ook te maak

gesinne,stamlede en vriende is geskei soos kopers dit belang het

die proses van slawe het afgehang van n aantal faktore

gevlag

ouderdom

gesondheid

aanvraag

vaardighede

beskikbaarheid

die kleredrag wat hulle gedrag het

vrouens : vorens wat in die veld gewerk het het n paar winter koene twee pare onderkleer met n Ekstra onderrok of romp Gerry

mans : mans het n broek met twee hemde en skoene gekry . dit was van grow wol en katoen gemaak

huisslawe : huisslawe het beter klere gekry en soms het die baas en sy gesin. hul ou klere vir die slawe gegee

slawe en hul kinders het die minimum klere gekry

slawe se woonkwartier

hulle het omtrent geen meubels gehad nie

hulle het ingeboude bedden gehad om op te slaap of strooimatrasse

woookwartiere was gewoonlik klein met een kamer,skoorsteen en n grondvloer

kombers,ysterpot en handmeul gehad

sommige plantages het eieenaars behuising gegee sommiges moes hulle eie huise bou

slawe se dieet

hulle het groente in n klein groentetuintjie geplant

eienaars het soms toegelaat dat slawe hoenders eet of verkoop

bestaan uit wekelijkse randsoene ( mielies en vertrigte vlees )

musiek en liedjies

hul geestelike musiek het hulle n innerlike krag gegee om hul haaglike omstandighede te verduur

met geestelike muisiek het slappe op een plantage boodskappe aan slawe op n ander plantasie gestuur

in die veld het hulle geding om in pas met mekaar te Bly

geweldlose vorm van slawerny

voorde om nie hul base se opdragte te verstaan nie

stry met hul base

breek gereedskap opsetlik

werk stadiger

vernietig oeste

voorgee om Siek te wees

steel vee

raak dronk