Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Kw 2 Die senuweestelsel - Coggle Diagram
LW Kw 2
Die senuweestelsel
Afwyskings v d senuweestelsel
Alzheimers se siekte
Verlies aan geheu & verstandelike vermoens
Oorsake
Veranderinge wat plaasvind
Plaakaanpaksel tussen neurone
Klein veseltjies in selliggaam word verstrengel
Tekort aan neuro-oordrag stof ontstaan by sinapse
Gevolge
Gesonde neurone werk minder effektief - Beperking v geleding v SI
Neurone gaan tot niet & geaffekteerde dele v d brein krimp
Behandeling
Geen behandeling beskikbaar wat vordering v siekte veertraag nie
Alternatiewe behandeling
Hulp om verstandelike funksies te handhaaf
Beheer v gedragsimptome
Veelvuldige sklerose
Outo-immuuntoestand wat neurone v brein & rugmurg affekteer
Immuunsisteem vernietig neurone se mielienschedes - affekteer geleidingsvermoe v SSS
Verlies aan spier beheer & koordinasie
Oorsake
Genetiese faktore kan rol speel
Virale infeksies kan dit versnel
Behandeling
Ongeneeslik
Simptome kan dus verminder word & vordering v siekte kan vertraag word
Beserings v d senuweestelsel
Breinskade
Oorsake
Traumatiese breinbesering - harsingskudding
Verworde breinbesering - inwendige skade aan selle - beroerte, hipoksie, kanker
Simptome
Bewusteloosheid
Harsingskudding
Gevoelloosheid
Effek
Emosionele versteuring
Dieeetversteurings
Hipertermie & hipotermie
Spraak & skryfprobleme
Spinale skade
Oorsake
Trauma
Motorongeluk
Geweld
Val
Sportbesering
Siektes
Polio
Artritis
Spina bifida
Simptome
Pyn
Asemhalingsprobleme
Verlies aan gewaarwording & beweging
Effek
Verlamming - paraplegie of kwadroplegie
Onreelmatige bloeddruk & koors
Chroniese pyn