Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Kw 2 Reseptore OOR - Coggle Diagram
LW Kw 2 Reseptore OOR
Werking v d oor
-
Gehoor
-
-
Timpanummembraan vibreer - dra vibrasies oor na ossikels (Malleus, Incus, Stapes) in middeloor
Ossikes versterk vibrasies, dra dit via middeloor na ovaalvenster
-
-
-
Drukgolwe beweeg haarselle op basilaarmembraan - meganiese stimulasie wanneer punte v hare buig in tektoriaalmembraan
-
SI word met koglere senuwee & gehoorsenuwee na serebrum v brein gelei - waaarwording v klank ontstaan in serebrum
Balans
-
Makulas
-
-
-
-
Senuweevesels vanaf makulas dra impulse deur vastubulere tak v gehoorsenuwee oor na serebellum waat SI gekoordineer & geinterpreteer word
-
-
Kristas
-
-
-
Bewegende endolimf druk teen kupula v d krista, veroorsaak beweging
-
-
Senuweevesels vanaf krista dra impulse deur vestubulere tak v gehoorsenuwee na *serebellum waar impulse gekoordineer & geinterpreteer word
-