Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Kw 2 Genetika - Rekombinante DNA & Kloning - Coggle Diagram
LW Kw 2
Genetika - Rekombinante DNA & Kloning
Kloning
Def
Die proses waar genetiese identiese koepie v n molekule (soos DNA), sel of organisme gemaak word
Tipes kloning
DNA
Oordrag v DNA-segment(geen) v een organisme na selfrepliserende struktuur soos bakteriaplasmied
Gebruik by biotegnologie v insulien
Terapeutiese (embrio)
Stamselle geeos
Stamselle word geproduseer om menslike ontwikkeling te bestudeer & behandel siektes
Voortplanting
Tegniek gebruik om n dier met
dieselfde DNA
as ander te produseer
2 Maniere
Embriosplitsing
Sigoot verdeel mitoties & vorm embrio
In vroee stadiums v ontwikkeling - embrio opgesplits in aparte, identiese embrios wat in aparte vroulike individue ingeplant word
Oordrag v kernmateriaal
Embrionies
Ontwikkeling v sel vanuit jong embrio
Selle ontwikkel in aparte embrios
Inplanting in uterus
Identiese nakomelinge word geproduseer
Nie-embrionies
Selkern v diploiede somatiese sel
Bv Dolly (skaap)
Voordele
Bewaring v bedreigde spesies
Terapeutiese kloning - vervang beskadigde weefsel
Voorkom genetiese siektes
Nadele
Verminder genetiese variasie
Skadelike gene kan oorgedra word
Gekloonde diere - swak immuunstelsel, abnormale grootte & vervroegde veroudering
Rekombinante DNA
Def
Nuwe DNA-volgorde wat vorm deur genetiese manupulasie in die ontvangersel
Nuwe kombinasie v DNA in organisme wat nuwe geen ontvang
Proses
Isoleer geen vir insulienproduksie v n gesonde pankreassel
Uitsny v geen dmv
ensieme
Sny bakterieele DNA oop dmv ensieme
Plaas geen in plasmied & heg punte vas dmv ensieme
Bakteriee is gemodifeerd en sal verlangde proteien vorm
Konsepte
Plasmied
Sirkelvormige DNA v bakteriee
Rekombinante DNA
Gekose geen & DNA v nuwe organisme (bakteriee)
Genetiese skakels
Mitochondriale DNA word slegs v vrou oorgeeerf
Mitochondrion v spermsel gaan verlore tydens versmepting met ovum