Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Kw 2 Genetika - Mutasies - Coggle Diagram
LW Kw 2
Genetika - Mutasies
Genetiese manupulasie
Def
Direkte manulupasie v n organisme se genetiese materiaal (gene) deur die mens (wetenskaplikes)
GMO
Genetiese gemanupuleerde organismes
Organisme wat gemanupuleer is staan bekend as
Transgeniese
organisme
GM
Vervang foutiewe/ontbrekende gene wat afwykings of siektes veroorsaak
Proses
Relevante geen in gesonde skennker word geidentifiseer
Verwyder geen uit DNA
Geisoleerde geen deur vektor (bakteriee) oorgedra na ontvanger
Geisoleerde, gesonde geen raak deel v organisme se genoom
Korrekte proteien word gesintiseer & verlangde eienskappe word in fenotipe vertoon
Voordele
Plaagbestand
Omgewingsvriendelik
Verbeter voedselkwaliteit
Siektestoestand
Nadele
Verminder biodiversiteit
Nadelige effek op gesondheid - allergiee (hormone in kos)
Duur biotegnologie
Belangrikheid
Produksie v medisyne
Kloning
Produseer nuwe gewasse
Stamselnavorsing
Biotegnologie
Def
Studieveld - lewende organismes & hul biologiese prosesse word gebruik om produkte te produseer wat mense se lewenskwaliteit verhoog
Beheer genetiese manupulasie
Vorm GMO's
Mutasies
Tipes
Chromosomale
Hemofilie & kleurblindheid
Meiose is onvolledig
Verandering in aantal of struktuur v chromosoom ontstaan
Geenmutasie
Downsindroom
Verandering in nukleotiedvolgorde in DNA-molekule
Kode vir proteiensintese verander
Tydens
DNA-replisering
Transkripsie
Oorkruising - Profase 1
Skadelik
Outosomaal ressesief
Mutasie veroorsaak deur
ressesiewe/dominante gene
Voorbeelde
Albinisme
Gebrek aan
melanien
Sekelsel-anemie
Veroorsaak deur resessieswe alleel
Abnormale hemoglobien vorm tydens DNA-replisering
Die vorm v RBS is kleiner & RBS blokkeer bloedvate, verhoed normale beweging v RBS