Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Kw 2 Reseptore OOG - Coggle Diagram
LW Kw 2 Reseptore
OOG
Werking v d oog
Pupil meganisme
Refleksreaksie
Stimulis - hoeveelheid lig wat oog binnedring
Dowwe lig
Pupil vergroot
- baie lig deurlaat na retina sodat beeld kan vorm
Radiaalspiere trek saam
Skringspiere ontspan
Pupil vergroot
Meer lig deurlaat
Skerp lig
Pupil verklein
Minder lig deurgelaat
Verhoed dat
ultravioletstrale
retina beskadig
Radiaalspiere ontspan
Kringspiere trek saam
Pupil verklein
Minder lig deurgelaat
Visie
Naby
Pupil verklein
Ver
Pupil vergroot
Sig
Ligstrale kom oog binne deur kornea, watervog, lens & glasvog
Ligstrale breek en fokus duidelike beeld op geelvlek v retina
Stimuleer retina se fotoreseptore
Gestimuleerde fotoreseptore
stel SI vry
SI beweeg met
optiese senuwee* na
serebrale korteks** v brein
SI word in brein gewaarneem vir sig/visie
Oogakkommodasie
Def
Vermoe v oog om naby voorwerpe in fokus te bring dmv lens se vorm te verander
Ver voorwerpe
Inkomende ligstrale kan sonder aanpassing op retina fokus
Ongeakkommodeer
Siliaarspiere ontspan
Siliaarliggaam beweeg verder v lens
Suspensriese ligamente trek saam/gespan
Spanning op lens
Minder konveks
Minder ligstrale gebreek
Ligstrale fokus op retina
Naby voorwerpe
Konveksie v lens moet verander om inkomende ligstrale op retina te laat fokus
Oogakkommodasie
Siliaarspiere trek saam
Siliaarliggaam beweeg nader aan lens
Suspensoriese ligamente verslap
Minder spanning op lens
Lens meer konveks
Ligstrale meer gebreek
Ligstrale fokus op retina
Binokulere visie
Lens verdeel oog inwendig
Voorste gedeelte
Voor lens
Gevul met
waterbog
Verdeel deur iris
Voorste kamer
Tussen kornea & iris
Agterste kamer
Tussen iris & lens
Agterste gedeelte
Agter lens
Gevul met
glasvog
F(x)
Behou vorm v oogbal
Hou retina in posisie teen choroied
Reflekteer ligstrale vorm skerp beeld