Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Kw 2 Reseptore - Coggle Diagram
LW Kw 2 Reseptore
Reseptore
Gespesialiseerde selle wat stimuli waarneem en in SI omskakel
Verskillende stimuli
Lig
Klank
Temperatuur
Druk
Pyn
Stimuli
Eksterne of interne omgewingsveranderinge
OOG
Fotoreseptore
Stimuli waargeneem deur reseptore
Struktuur v d oog
Oogbal
Ooglede & wimpers
Konjunktiva (slymvlies)
Traanklier
6 Oogspiere
3 inwendige lae
Buitenste vaselagtige laag
Sklera
Wit, onelastiee bindweefsel
F(x)
Beskerm inwendige bou v oog
Behou ronde vorm v oogbal
Vashegtingsplek vir spiere
Kornea
Deursigtige gedeelte v sklera
Konvekse vorm
Breek ligstrale
F(x)
Laat ligstrale deur na binnese laag v oog
Kromme breek ligstrale
Middelste bloedvatryke laag
Choroïed
Dun, donker vloedvatryke laag
F(x)
Pigment
Absorbeer oortollige ligstrale
Voorkom weerkaatsing v lig
Voorsien selle v O & voedingstowwe
Siliaarliggaam
Bestaan uit siliaarspiere
(onwillikeurig)
Siliaarliggaam geheg aan lens met
suspensoriese ligamente
F(x)
Verander kromme v lens tydens oogakkommodasie - verslap & saamtrek
Iris
Ronde, gekleurde struktuur
Bestaan uit
Pigment
Onwillikeurige spiere
Radiale spiere
Kringspiere
F(x)
Reguleer hoeveelheid lig wat oog binnekom - pupil se grootte verander
Pupil
Opening in iris
Lens
Rubberagtige elastiese, deurskynende, bikonvekse struktuur
Verander v vorm
Suspensoriese ligamente
hou lens in posisie
F(x)
Vorm verander
Breek ligstrale sodat duidelike beeld op retina vorm
Binnes ligsensitiewe retina
Retina
Voer oogbal aan binnekant uit
Skakel Stimuli om na SI
Pigmentlaag
Buitenste laag v retina, in kontak met choroied
F(x)
Donker pigment absorbeer ligstrale - verhoed interne weerkaatsing
Senuweeweefsellaag
Bestaan uit
Fotoreseptore
Neem ligstimuli waar, skakel stimuli om na SI
Bestaan uit
Stafies
Gestumileeer by lae ligintensiteit
Swart & wit visie
Keeltjies
Gestumuleer by hoe ligintensiteit
Skerp, helder
kleur
visie
Geelvlek
Area op retina in dierekte lyn v sig
Bevat baie keeltjies, min stafies
F(x)
n Helder, akkurate beeld vorm hier
Middelste gedeelte v geelvlek
Fovea Centralis
Bevat slegs keeltjies
Blindevlek
Plek waar optiese senuwee oogbal verlaat
Bevat geen stafies of keeltjies
As lig strale op blindevlek skyn sal
geen SI na brein gelei word nie & geen beeld word geskep
Optiese senuwee
Senuweevesels v fotoreseptore vorm
sensoriese neurone
Sensoriese neurone bind sinapties aan optiese senuweeselle vorm
optiese senuwee
F(x)
Gelei SI na serebrale korteks v brien - waarwording