Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Kw 2 Reaksies op die omgewing (SSS) - Coggle Diagram
LW Kw 2 Reaksies op die omgewing
(SSS)
SSS
Brein
Serebellum
Bestaan uit 2 hemisfere
Verbind deur
vermis
F(x)
Koordineer & beheer alle willekeurige spiere
Beheer spiertonus
vir handhawing v balans
Corpus collosum
Bestaan uit
Witstof
Gemielieneerde aksons
F(x)
Gelei SI tussen hemisfere v serebrum
Verbind verskillende hemisfere v serebrum
Serebrum
Serebrale korteks
Buitsenste grysstof
Verdeel om serebrale hemisfere te vorm
Temporaal
Frontaal
Parietaal
Oksipitaal
Hemisfere verbind deur
corpus collosum
F(x)
Oorsprong v willikeurige aksie
Ontvang & interpreteer SI vanaf sintuigorgane (vir reuk, smaak)
Setel vir verstandelike funksies soos geheu
Medulla Oblongata
Verlenging v rugmurg
F(x)
Gelei SI tussen rugmurg & brein
Beheer outonome funksies
Hartklop
Tempo v asemhaling
Onwilligeurige spiere
Peristalse
Middelbrein
F(x)
Beheer funksionering v gehoor, visie & liggaamsbewegings
Beheer onwillikeurige aksies
Pons
F(x)
Beheer asemhaling
Beheer kommunikasie - stuur boodskappe na serebellum & serebrum
Help ook met smaak, balans, postuur, reguleer diep slaap
Hipotalamus
F(x)
Beheersentrum vir honger, dors, slaap, emosies, liggaamstemperatuur
Ander streke
Hipofise (pitutere klier)
Talamus