Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Kw 2 Reaksies op die omgewing - Coggle Diagram
LW Kw 2 Reaksies op die omgewing
Senuwee
Bestaan uit
Senuweevesels omring met bindweefsel
Tipe vesels
Endoderm
Omring senuweevesels
Skei senuwees
Perineurium
Bindweefsel wat bondels aan mekaar vasbind
Epineurium
Omring senuweebondels - vorm enkele senuwee
Bloedvate tussen bondels
Verskaf O
Voedingstowwe
Verwyder afvalstowwe
Sinaps
Oordrag v SI
Neurone sluit by mekaar aan & vorm aaneenlopende geleidingstelsel
Geen direkte kontak
Fiosiologiese verbinding
sinaps
tussen neurone
Sinaptiese spleet - spasie tussen neurone
F(x)
Bepaal watter stimuli na volgende neurone oorgedra word
Proses
Sinaptiese blasies bevat neuron-oordragstof
SI veroorsaak dat sinaptiese blasies oop bars op oppervlak - neuronoordragstof dring spleet in
Dit veroorsaak dat SI oorgedra word v akson na dendriet dmv neuron-oordragstof
Senuwee Impuls
Beweeg slegs in 1 rigting
Stimuli v neurone kan saam sinaps d SI versterk