Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Kw 2 Reaksies op die omgewing (PSS) - Coggle Diagram
LW Kw 2 Reaksies op die omgewing
(PSS)
PSS
Bestaan uit
Motoriese Senuwees
Gelie SI vanaf Reseptore → SSS
Bestaan uit
Somatiese SS
Gelei SI vanaf SSS →
Willikeurige spiere
Outonomiese SS
Gelei SI vanaf SSS →Onwillikeurige spiere & kliere
Sensoriese senuwees
Gelei SI vanaf SSS → Effektore
F(x)
Gelei SI vanaf Reseptore → SSS (Sensoriese neurone) & gelei SI vanaf SSS → Effektore (Motoriese neurone)
Refleksaksie
Def
Vinnige onwillikeurige reaksie v effektore op stimulus wat deur reseptore ontvang word
Tipes
Ongekondisioneerd
Natuurlik
Oogknip, nies, hoes
Gekondisioneerd
Aangeleerd deur herhaling
Fietsry, stap
Die serebellum & serebrum word betrek totdat dit outomaties gebeur
Refleksboog
Def
Die baan waarlangs SI vanaf Reseptore → Effektore oorgedra word om reaksie op stimulis te bewerkstellig
Struktuur
Reseptor
Neem stimuli waar Skakel stimuli om na SI
Motoriese neurone
SI vanaf Reseptore n → SSS
Sensoriese neurone
SI vanaf SSS → Effektore
Interneurone
Dra SI vanaf Sensories → Motories oor
Reflekssentrum in grysstof
Effektor
Spier/klier wat op oorspronklike stimuli reageer
Stappe v waarneming
Stimulus word waargeneem deur reseptore - skakel om na SI
SI deur dendriet v Sensoriese neuron na
Dorsale wortel
v rugmurgsenuwee in grysstof
SI deur
sinaps
na
Interneuron
(reflekssentrum)
Interneuron in
sinaptiese kontak
Motoriese neuron in grysstof
SI oor sinaps na motoriese neuron
SI verlaat rugmurg deur
Ventrale wortel
, gelei na
effektore
deur akson v M neuron
SI vanaf
rugmurg na brien
- waarneming