Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Organiese reaksies FW KW 2 - Coggle Diagram
Organiese reaksies FW KW 2
Definisies
Addisie
Reaksie waarin dubbelbinding in die uitgangstof breek en elemente daaraan toegevoeg word
Dehidrasie
Eliminsie v water uit n verbinding
Dehidrohalogenering
Eliminasie v waterstof en halogeen uit haloalkaan
Eliminasie
Reaksie waarin elemente v d uitgangstof verloor word en dubbelbinding vorm
Estrifikasie
Die bereiding v ester uit reaksie v karboksielsuur en alkohol
Halogenering
Reaksie v halogeen met verbinding
Hidrasie
Addiesie v water in reaksie
Hidrohalogenering
Addiesie v waterstofhalied aan alkeen
Hidroliese
Reaksie v verbinding met water
Kraking
Chemiese proses waaarin langer kettingkoolwaterstof-molekules afgebreek word in korter molekules
Reels
Marcofnikof
Stowwe byvoeg
H gaan na C met meeste waterstowwe
Zaitzev
Stowwe verwyder
Verwyder H by C met minste H bindings
Fisika
Arbeid
Joules
Formules
Energie
Joules
Formules
Kineties
Meganies
Drywing
Watt
Formules
Definisies
Arbeid-Energie stelling
Netto arbeid verrig op n voorwerp is gelyk aan die verandering in kinetiese energie v d voorwerp
Konserwatiewe krag
Krag waarvoor die arbeid verrig om n voorwerp tussen twee punte te beweeg onafhanklik is v d roete wat gevolg word
Nie-kontak krag
Gravitasiekrag
Elektrostatiese krag
Nie- konserwatiewe krag
Krag waarvoor die arbeid verrig om n voorwerp tussen twee punte te beweeg, afhanklik is v d roete wat gevolg word
Kontak kragte
Toegepaste krag
Wrywing
Trek krag
Beginsel v behoud v meganiese energie
Die totale meganiese energie in n geslote sisteem bly konstant
Drywing
Die tempo waarteen arbeid verrig word of energie verbruik word